Acacia Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acacia Garden Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Bulwer. Dit is ideaal vir sakereisigers, navorsers en vakansiegangers.

Dié selfsorgkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en lugversorging.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het nie 'n TV nie, maar daar is 'n lessenaar en WiFi.

Die leefarea lei na 'n veranda wat oor 'n klein swembad en inheemse tuin uitkyk. Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Acacia Garden Cottage is 2 km vanaf Durban Universiteit van Tegnologie, 3 km vanaf Universiteit van KwaZulu-Natal, en 4 km vanaf die Durban International Convention Centre. Verskeie restaurante is loopafstand vanaf die verblyf en die strand is slegs 5 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Acacia Garden Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acacia Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za