Acacia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 1 Feb 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Acacia Guesthouse is in ’n stil woonbuurt in die mooi dorp Kathu, en is omring deur pragtige kameeldoringbome.

Verblyf word aangebied in enkel- of dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens. Elke suite het lugversorging, ’n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Voertuie word veilig parkeer en Socks is daar om gaste heel eerste te verwelkom. Daar is ’n klein swembad vir die warm somerdae in die hartjie van die Kalahari. Dit is ideaal vir reisigers op pad na Botswana of Namibië.

Acacia Guesthouse is veral geskik vir sakereisigers wat die myne rondom die dorp besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acacia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 1 Feb 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false