Acacia House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acacia House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie Noordhoek in Kaapstad. Die bekoorlike huis bied pragtige uitsigte op die berge en is ideaal geleë naby die strand, kroeë en restaurante.

Die moderne dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Van die kamers word met trappe bereik en elkeen het 'n en suite-badkamer.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met gehalte-toebehore vir gaste se selfsorgbehoeftes. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV en dit bied toegang tot die tuin en swembadarea.

Noordhoek het 'n pragtige ongerepte strand waar gaste kan swem of perdry en daar is ander doendinge soos 'n rit op Chapman's-piek, inkopies, wynproe en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Acacia House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acacia House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za