Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Rock

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Acacia Rock
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met vriende

Acacia rocks! Groen oasis.

Die perseel en eenheid is ruim. Ons was vriendelik en met oop arms verwelkom. Lekker kuier, volgende keer kuier ons langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

U sal altyd baie welkom wees en weer met oop arms verwelkom! Vergewe asb. my Afrikaans.

Acacia Rock
Tyrone C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Extremely pleasant stay, beautiful place, excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die stad.

Sharon het ons baie vriendelik ontvang en die viervoetige "kinders" ook. Memory het gesorg dat ons plekkie skoon en netjies is. Niks was moeite gewees vir hulle nie en ons het niks gekort nie. Heerlik op die stoepie gekuier en na die voëls geluister. Dankbaar vir die rustigheid en woel van die stadslewe. Pragtige plek en sal dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shann B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and comfortable.

A lovely place to stay with an exceptionally friendly hostess! Definitely a place to return to and good value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience. Hostess and staff were friendly. Recommend this property for a break-away with breathtaking views.

The photos on the website are 100% true. What a gem.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eco Smart Essentials Pty Ltd S
Besigheidsreis

Most extraordinary spot in drab Johannesburg with a delightful host and staff. Definitely home from home.

The host and her staff's assistance with our exhibition materials was outstanding. They went beyond the normal to make us feel at home. We shall make Acacia Rock our permanent go-to when in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

What an awesome experience. Sharon, your welcome was warm and friendly. The unit was awesome and everything in place. Thank you for the eggs and tomato sauce, it was delicious. I am blessing you with abundance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf op baie ruim erf.

Hartlike, vriendelike ontvangs en goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of our best ever stays.

We were traveling with our dogs. Sharon was so welcoming to all of us. The beautiful gardens and birdlife coupled with super comfortable cottage made for an unforgettable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sharon het ons dadelik laat welkom voel. Daar was aan alles gedink veral met load shedding wat ons ondervind het. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tuane S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane S

Stunning, veilig & stylvol.

Die kliëntediens is uitstekend. Dadelik welkom en veilig gevoel. Die plekkie is baie netjies en stylvol. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was marvellous.

It was a little heaven everything was on point. We really enjoyed ourselves, looking forward to coming for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Kom bly hier.

Die eienaar is a sonstraal, heerlike warm ontvangs en baie behulpsaam. Baie gerieflike en veilige akkommodasie. Make this your next booking when in Midrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful place to stay.

Owner was the best and sweetest lady, made our big day special. I would recommend this place to any couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria I - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en vriendelike diens.

Ons het die warm ontvangs op 'n koue dag waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

Baie dankie julle.

Hoop julle is besig om te Kook en Geniet!

See you in the Summer.
Sha

Acacia Rock
Nerine B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Die plek is ruim en luuks. Dit voel glad nie of jy in die stad is nie. Die tuin is pragtig met heelwat voëlspesies. Heerlik vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

Baie dankie Nerine. I am so happy that you enjoyed your stay. Please come back in the summer when the garden is even more beautiful. Much love Sha

Acacia Rock
Kobus C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie rustige plek op 'n plot. Die gasheer Sharon-Ann is baie aangenaam en gasvry. Die woonstel is baie mooi en smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne F
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf met 'n ontspannende atmosfeer en baie toeganklik.

Ons het net een aand spandeer vir my man se verjaarsdag om bietjie weg te kom van die huis. Sharon is 'n pragtige mens wat ons baie tuis en welkom laat voel het, die kothuis is pragtig en geruim en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

Dankie Rozanne, ek waardeer jou kommentaar ;-)

Acacia Rock
Adel | - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel |
Besigheidsreis

Beautiful.

Absolutely tranquil and serene. Will definitely go back. Beautiful getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

Hi Adel, thank you for your review. I am however somewhat perplexed at your rating of 1 star for Customer Service. With kind regards, Sha.

Acacia Rock
Pieter J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Heerlike rustige en privaat huisvesting weg van die gewoel.

Ek was nie bewus dat daar nog sulke rustige en ontspanne plekke so binne trefafstand van Pretoria, Kempton Park en Johannesburg is nie. Die kruideniersware en fasiliteite tot ons beskikking kry jy nie by plekke wat in dubbel die prysklas val. Ek sal Acasia Rock enige tyd by vriende en familie aanbeveel. Sharron se ontvangs en spontane persoonlikheid maak dit 'n ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie. Baie dankie Sho. En dankie die webblad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Besigheidsreis

Beautiful nature, lovely guesthouse.

An absolute jewel out there. It was a great experience to stay at Sharon's guesthouse and we will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugenia E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenia E
Enkelreisiger

One of the best places I've stayed at.

My stay at Acacia Rock was purely to relax, unwind and have a good rest. I was overworked and burnt the candle at both ends. Sharon and her team were wonderful hosts. Great place. Thumbs up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige plek en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity at its best.

Very peaceful location indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful garden setting and up market accommodation/fittings/decor.

Sharon and her staff were superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home - met bederfies.

Vir twee mense is dit die ideale plek. Ons het dadelik tuis gevoel en goed gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Top verblyf! Pragtige eenheid,kunstig en smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het en die mooiste tuin! Ons is deur ons gasvrou met soveel gasvryheid en warmte ontvang, het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie Sharon, ons naweek het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel. Ek sal Acacia Rock vir enigeen aanbeveel. Ek gaan beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-marie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende rus vir die siel!

Ons het die plekkie maklik gekry en Sharon het ons dadelik baie welkom laat voel. Die tuin is asemrowend mooi en woonstel nog mooier. Baie kunstig en stylvol versier en baie gerieflik. Alles wat mens sal nodig hê om langer te bly. Ons was net daar vir een aand en ek was spyt ons kon nie nog aanbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Kuier duisend! Sharon en span is fenomenaal!

Dit was voorwaar 'n belewenis om so 'n skoon, netjiese en rustige verblyf te kry. Beslis waarde vir geld. Sharon, baie baie dankie!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janlu B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janlu B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens. Pragtige verblyf. Definitief die geld werd.

Pragtige huis wat mooi uiteengesit is met meer as genoeg fasiliteite. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van 'n naweek tot 'n week wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willa H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is. Ons het die verblyf by Acacia Rock baie geniet.

Met ons aankoms by Acacia Rock is ons vriendelik ontvang en ons was sommer dadelik tuis. Alles is uiters netjies, skoon en gerieflik. Acacia Rock is 'n stukkie plaas binne die stad en ons sal beslis weer hier tuisgaan. Beter diens, waarde vir geld en gerieflike ligging sal mens moeilik ewenaar. Besoek gerus Acacia Rock en ontmoet sy gawe mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Rock se terugvoer

Dear Jacqui and Willem, thank you for your review. You were such delightful guests, it was a great pleasure to host you.
Much love Sha

Acacia Rock
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc145bca9cd5539fbf2bcdfa9f6bf0ed8a5b30339bc4ec10cecff6459daee3b598b55d6b23d7aa38cd34358aa48fa61ed83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 69 Dane Street Glen Austin Ext 3 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.024633234089 28.145126822091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem