Germiston Akkommodasie by Academy Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+18
+18

Academy Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Vanaf R1 024 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurricaneweg, Hangar 34, Rand Airport, Germiston, 1419, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Academy Bed and Breakfast is by Skuur 34 geleë met 'n uitsig oor die Rand Lughawe se aanloopbane in Germiston.

Kom geniet 'n uitsig vanuit 'n kamer oor ou en nuwe vliegtuie. Daar is 10 dubbelkamers en elke kamer het 'n en suite-stort en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word oorkant die teerblad by Harvard Cafe bedien. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Soaring Spa is op die perseel en bied tradisionele Thai-masserings, diepweefselmasserings, Thai-refleksologie en aromaterapie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hurricaneweg, Hangar 34, Rand Airport, Germiston, 1419, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 024
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 024
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 024
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurricaneweg, Hangar 34, Rand Airport, Germiston, 1419, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqqM6UZOrj7nE2iwUV50QryKio83GVGg2h013lvMgtIsMeU5ttZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 024  per nag (plek vir 2) Hurricane Road Hangar 34, Rand Airport 1419 Gauteng 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -26.241053554192 28.154955888589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za