Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van der Post

Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Accommodation @ Van der Post is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die gewilde Laurens van der Post-doolhof wat in Philippolis geleë is.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n tussenverdieping, 'n kombuis en 'n gesellige leefarea. Die hoofslaapkamer onder het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tussenkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n gemaklike rusbank en stoele. Die sitarea se deure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels.

Die van der Post Centre het die doolhof, 'n herdenkingstuin waar die as van Sir Laurens van der Post bewaar word, asook 'n museumkamer wat sy studeerkamer en boeke vertoon. Gaste kan ook die restaurant op die perseel, Ouma Anna Restaurant, besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Accommodation @ Van der Post sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Accommodation @ Van der Post
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Divan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Ligging

  • Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Accommodation @ Van der Post het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7656fc3656792b4c724838b515b10daab2aac7f5009d22df79a84f347129d96d988d7b155f8b27e4511317dd535fc112b7ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 15 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.261319352137 25.272667564418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem