Pierre van Ryneveld Akkommodasie by Accommodation @ Van's | LekkeSlaap
+210

Accommodation @ Van's

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek.

Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol versier is. Daar is 3 ateljee-eenhede, 2 drieslaapkamer-eenhede, 1 tweeslaapkamer-eenheid, 'n eenslaapkamer-gesinseenheid met slaapplek vir 4 en 4 eenslaapkamer-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede het oopplan-leefareas met ten volle toegeruste kombuise. Die kleiner eenhede het elkeen 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die groter eenhede het elkeen 2 badkamers. Daar is TV's met DStv, haardroërs, lugversorging, gratis WiFi en ingeboude en Weber-braaigeriewe. Die eenhede word 6 dae per week skoongemaak en gehaltelinne word voorsien.

Die eiendom het ook 3 gemeenskaplike swembaddens en 2 lapa's. Daar is ook 'n besigheidsentrum vir sakereisigers op die perseel. Elke eenheid het 'n toesluitmotorhuis en lughawependeldienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eiendom is 5 minute vanaf die N1 en R21. Dis ook naby Menlyn Main, Happy Island Water Park, Pretoria, Menlyn Mall, Centurion Mall, Loftus, Time Square Sun Arena and Casino, Supersport Park, gholfbane en Irene Village Mall. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 30 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Accommodation @ Van's
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Van's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZjE4ZDE2LTg4MjctNDIwZi1iYTAxLWQ4NmIyYWNmY2YyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.834911515213 28.235550576721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za