Accredo Guesthouse 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Accredo Guesthouse 2 is 'n gastehuis met 3 slaapkamers in Calvinia.

Elke kamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens en sommige kamers het lugversorging, terwyl die ander waaiers het. Die kamers deel 'n badkamer. Handdoeke word voorsien. As net 1 kamer bespreek word sal die res van die kamers nie verhuur word nie om gaste se privaatheid te verseker.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolf, en 'n yskas, en etes kan aan die etenstafel genuttig word. Die sitkamer het 'n TV en 'n ingeboude braai-area.

Buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat op versoek.

Accredo Guesthouse 2 is 2 km van die middedorp af. Besoek gerus die Calvinia Museum en die groot, rooi posbus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Accredo Guesthouse 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false