Accredo Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Accredo Guesthouse is in Calvinia geleë.

Dié gastehuis het 2 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. As net 1 kamer bespreek word, kan die res van die huis nie bespreek word nie om privaatheid te verseker.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv.

Troeteldiere word op versoek toegelaat en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Accredo Guesthouse is stapafstand vanaf verskeie winkels in die middedorp. Die Calvinia-museum en die groot posbus is ook 'n besoek werd.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Accredo Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false