LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ACDC Self-catering | LekkeSlaap
+96

ACDC Self-catering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir ACDC Self-catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Helena R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Dit is 'n rustige atmosfeer.

Nicole A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole A
Gesin met klein kinders

Good secure parking.

We had a good day at ACDC just a few things we weren't satisfied with. The white towels had stains on and the bedding. They state we should clean our cutlery before leave. I assume the previous guests didn't clean the cutlery so well and the owners didn't check to see if the cutlery were cleaned. There are spiders webs behind the fridge and behind the bed on the left side. My mother was showering and the shower head nearly hit her head but luckily only struck her left shoulder. I think its very important to check these things after whoever cleans and before new guests arrive. Further more, the establishment has good potential just those small technicalities need to be taken into consideration. Thanks for the hospitality.

Aldea J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldea J

Cosy, veilige verblyf.

Gerieflike kamer en heerlike bed. Vol DStv en WiFi vir die 3 kinders wat baie gehelp het om hul besig te hou.

ACDC Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien as julle die Kaap besoek.

ACDC Self-catering
Wilma S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma S
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal weer kom bly.

ACDC Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons vertrou julle het jul verblyf by ons geniet.

ACDC Self-catering
Omar A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omar A

Really friendly, warm reception. No issues regarding times, noise, etc.

We were there for an indoor cricket tournament, so we were 8 adult males. We tried to be as quiet as possible but were a bit noisy at times. No issues for the owners, who always smiled and greeted, engaging the guys. Absolute value for money, and it included free Wi-Fi and DSTV. A real pleasure.

ACDC Self-catering's terugvoer

Thank you for the review. We appreciate it and was happy to be able to accomodate you. Hope to see you again if you return to our area.

ACDC Self-catering
Lynne R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne R
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en vriendelike gashere.

Baie geskik en bekostigbaar vir ons 9 gaste vanaf Lesotho.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, comfortable and friendly hosts.

Very suitable and affordable for our 9 visiting guests from Lesotho.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maryka M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka M

Very accommodating, neat, friendly service - they went above and beyond.

Our flight was delayed by 2 hours, we therefore arrived at approximately 02:30. We were warmly greeted so early in the morning. The room was very neat and tidy. The gentleman was neatly dressed and very friendly and accommodating. He ensured we had everything we needed. He even gave us a discount which we didn't expect or deserve. Thank you a million times over. We will definitely recommend ACDC Self-catering to any future travellers.

ACDC Self-catering's terugvoer

Thank you for your kind words, we do appreciate all reviews. We are glad you enjoyed your stay, and trust we will welcome you again if ever you need to come to our area.

ACDC Self-catering
Marius V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Middelmatig.

Middelmatig in algemeen. Het wel alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid.

ACDC Self-catering's terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons waardeer alle terugvoer, maar kan ongelukkig nie enige veranderinge doen aan u opinie van middelmatigheid nie. Ons probeer ons bes om bekostigbare selfsorg eenhede vir ons gaste te verskaf met al die nodige geriewe en sal graag wil weet wat u meer sou wou sien.

ACDC Self-catering
Wynand J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand J

Verblyf was fantasties.

Blyplek was fantasties en netjies en loopafstand van winkelsentrum. Eienaars baie vriendelik en gastehuis is in baie stil en veilige area. Sal beslis weer daar gaan bly.

ACDC Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer elke resensie en sal graag wil weet hoe ons kan verbeter. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Desire.

ACDC Self-catering
Chantelle V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Alles in een huisie.

Die manne het dit baie geniet by die huisie, hulle het lekker gebraai en gesê dit was so lekker met al die ekstra goed in die huis wat hulle nie hoef te gaan koop het nie, blits, hout, braaisout, koffie, suiker, ens. Baie dankie, julle sal hulle volgende jaar weer sien.

Nicoleen L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen L
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Klein, maar netjies en lekker.

ACDC Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer by ons te verwelkom!

ACDC Self-catering
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 60, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPe2yNrHZvxH6YwwdaUfJPBLiIBPaVjWHXwl7IavMUPEiZ6Df1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 60 Panorama Drive Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.870803054776 18.658848702908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!