Acorn B & B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acorn B & B bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog met 'n buitelug-swembad, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Die huis is in die 1920's gebou en word deur inheemse akasias en palmbome omring. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëls in die area.

Acorn B & B is 1 km vanaf Greyville Resiesbaan en die Royal Durban Gholfklub, 6 km vanaf Durban se hawe en uShaka Marine World en 35 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acorn B & B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za