Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Acorn Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louis W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Gesin met klein kinders

Great.

Stay was amazing. Great with young kids and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren K
Gesin met klein kinders

Baie rustig met vriendelike gashere.

Ons het baie lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Enkelreisiger

Pure plesier.

Lekker rustig op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jenny C
Besigheidsreis

No wifi, fridge, TV.

Not sure if specified.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Guest Farm se terugvoer

Hi Jenny.
We're sorry if you misread about our Short Stay Suites. They are specifically designed for overnight guests in need of a room and bathroom only or as an overflow facility for the Guesthouse, which is fully equipped. Please make use of our Guesthouse next time you're in need of a place to stay.
Kind regards,
Acorn Team

Acorn Guest Farm
Jerome T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome T
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf in besondere omgewing.

Fantastiese gastehuis met beskikbaarheid van alle benodighede en uitmuntende daaglikse dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karren I - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karren I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts. We selected this beautiful farm to share our special day with family and friends and absolutely can't wait!

We will be getting married on the farm next year. So we visited for a viewing. Christelle and Johan are most accommodating and we look forward to our next visit. The wedding venue and accommodation are wonderful. This is an unexpected gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhemimkosi Maqhuzu N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Bhemimkosi Maqhuzu N
Enkelreisiger

Peaceful and quiet.

The place is unique close to nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E
Saam met vriende

Dit was ongelooflik rustig in 'n plaasnatuur tipe omgewing.

Die wind wat suis in die bome, die beeste in die veld, en die groen grasperk was pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet N

Wonderlik

Die plekkies was skoon en baie netjies. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê. Julle plekkie is lieflik en rustig. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Dis huislik, silwerskoon, goed ingerig!

Die koolstoof en worshond wat homself tuismaak het dit vir my soos huis laat voel. Sal maklik vir 'n vakansie soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soenel N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Baie gasvry. Netjies. Wens ons het langer gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer en dan hopelik sommer vir 'n bietjie langer.

Acorn Guest Farm
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en romanties.

Lieflike plek vir vinnige wegbreek of gesinsvakansie week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Plek is pragtig, netjies en baie skoon. Sal beslis weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Besigheidsreis

Lekker plaas atmosfeer, mooi groot huis en baie gerieflik.

Lekker plaas-atmosfeer, mooi groot huis en baie gerieflik. Die braaiplek is nie wat wonders nie en ons het maar binne-in die huis gekook. Kamers lekker groot. Lekker koolstoof en kaggel. TV ─ maar ons het nooit gekyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226722efaf4166889dac2610b33e295266fb6cc216b63a3d2d07a63e385d29c8824bf38fc1b2385daf55d777b80af2200d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.016063433379 29.974329471588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem