Acorn Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acorn Lodge bied skoon en bekostigbare verblyf in Potchefstroom en is sentraal geleë naby Noord-Wes Universiteit en 'n mall.

Acorn Lodge bied 18 groot, skoon kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers is standaard gemeubileer met 'n bietjie moderniteit. Elke kamer het 'n TV en 'n tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is 'n ontbyt area waar gaste 'n stewige ontbyt en 'n koppie koffie of tee kan geniet.

Veilige parkeerplek is voor die lodge beskikbaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acorn Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za