Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Lodge and Skydeck

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 23 resensies vir Acorn Lodge and Skydeck
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ruhan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruhan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en geen probleme gehad nie.

Die plek was baie toeganklik en naby aan die noodsaaklikstes gewees. Goeie diens en betroubaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die Skylounge was toe vir opgradering. Eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este B
Gesin met tieners

Skoon en netjies, pragtige "Skydeck".

Straat baie raserig deur die nag, karre wat jaag. Ons het gevra die eerste aand oor ontbyt die volgende oggend en is tye en plek meegedeel, maar nie dat ons moes bespreek nie. Is wel gehelp met cornflakes en sappie (gratis). Het wel vir tweede oggend ontbyt bespreek en betaal, maar kombuis was steeds toe al was dit vorige dag bevestig. Is wel gekontak na vertrek om verskoning te bied, wag vir terugbetaling van ontbyt. Oulike plek, Skydeck se uitsig en kos was pragtig en heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie V
Besigheidsreis

Baie lekker.

Ek sal weer van Acorn Lodge gebruikmaak. Hulle diens is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

We are glad to hear that, and thank you for considering us for future visit. We are also looking forward to host you again. And you are more than welcome to let us know of anything that you feel that they need a change or improvement to make your stay more pleasant.

Acorn Lodge and Skydeck
Nadine W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Ons het net die oggend voordat ons gery het, nie warm water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Gesin met tieners

Kamer was gerieflik, skoon alles was daar tot jou beskikking.

Die ontbyt was baie lekker, slegs parkering moet ons na kyk bv. parkering reserve vir Acorn Lodge se gaste met die SKYDECK persone wat kom en gaan is daar altyd nie genoeg parkering vir gaste wat oornag etc nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V
Saam met vriende

Goed. Ek was tevrede. Goeie waarde vir geld.

Net een klein probleempie. Slegs een muurprop vir yskas en/of bedlampie. Moelik bereikbaar agter bed. Muurprop op grondvlak het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Enkelreisiger

Goeie oornag-akkommodasie.

Vriendelike, hulpvaardige personeel. Aangenaam om met Chico te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lodge. For the price one pays, we expect same hospitality. Don't expect more.

Expect noise from traffic and another establishment. Guests partying the whole night. One previous review requested large mirror in rooms, until today there is no improvement. Toilet leaks, shame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful

Thank you for the hospitality

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise S
Besigheidsreis

Uitgerus.

Hulle het my opgradeer na 'n beter kamer. Dis stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Cherise,

Thank you very much for your review. It will always be our pleasure to ensure that you receive the best service at "home away from home".

We will definitely look forward to hosting you again in the near future.

Thank you.

Acorn Lodge and Skydeck
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sam J
Saam met vriende

Nie na wense nie.

Nie wat ons verwag het nie. Gaste kom vroegoggend terug en maak 'n hengse lawaai. Daar is 'n TV, maar net met SABC-kanale beskikbaar. Dis amper erger as geen TV. Kamers is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Sam,

Thank you very much for your review.

We have strict rules for all guests to respect other guests within our establishment. We profusely apologise for the noise that was caused by the other guests during the weekend you were booked in. It was a busy weekend with Aardklop taking place. We will work on improving the level of noise during such events where we may be fully booked.

We have noticed that you have given us a 2-star grading for the cleanliness of the room. This is very concerning as we pride ourselves on the highest level of cleanliness at all times. Is there perhaps something we need to change that we may have done wrong? Your input helps us improve for the better so that in the future, you will have utmost best experience with us.

Thank you again for your time giving us a review.

Regards,
Acorn Lodge

Acorn Lodge and Skydeck
Isobel W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was by Aardklop en het basies net oornagverblyf gesoek.

Dit is goeie waarde vir geld, veral as mens bv. besoek en net 'n rustige, skoon slaapplek wil hê. Ons het lekker geslaap en sal weer tydens so 'n geleentheid daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Hi Isobel,
Thank you very much for your review. We are glad you had a wonderful stay with us and felt secure as well during your stay. We will keep up with the standard you have experienced with us and promise the best quality and value for your money service in future. We shall definitely look forward to hosting you in future.
Acorn Lodge

Acorn Lodge and Skydeck
Leon D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Aangenaam en gemaklike verblyf.

Verblyf was ruim, netjies en skoon. Gemaklike kamer om in te oornag. Sou net beter TV-ontvangs wou hê met 'n bietjie groter verskeidenheid kanale om van te kies. Badkamer was skoon en netjies. Het in die gesinskamer gebly wat voorsiening maak vir 4 persone, maar die warm water vir stort en bad was te min vir 4 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Hi Elzabe,
Thank you for your review, it is greatly appreciated. Our priority is to ensure that you get value for your money. With our spacious rooms that are kept clean at all times, we strive to keep up the standard you have experienced with us and definitely improve on aspects you have mentioned. Thank you again for your great review and we shall definitely look forward to hosting you again in future.

Acorn Lodge and Skydeck
Francois B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en gerieflik.

'n Yskas sou baie nuttig gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Hi Francois,
Thank you for your review. We always anticipate to keep our prices as low as possible in order to give you value for your money and we are glad to see that you believe you have received value for your money. The room you were booked in has a bar fridge as per our Comfort Room amenities list. It is kept unplugged but if you need it, you are more than welcome to keep it on during your stay. In future, please feel free to ask if there's a bar fridge in a room you would like to reserve. Thank you again for your review and choosing us for your stay.
Acorn Lodge

Acorn Lodge and Skydeck
Heidi R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R

Net wat mens nodig het, altyd skoon.

Baie billike, netjiese verblyf. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons strewe altyd daarna om ons kliënte so tuis as moontlik te laat voel. Hoop om u weer te akkommodeer en u nog meer tuis te laat voel.

Acorn Lodge and Skydeck
Marlene D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie teleurgesteld.

Daar was nie eers 'n koekie handeseep nie. Die toilet was half geblok. Kom al van 2010 Potch toe elke jaar en vir net vir paar rand meer by De Molen Gastehuis was daar baie meer geriewe. Daar was een kussing op elke bed, geen handeseep. Net 2 sakkies koffie, by ander plekke is geriewe beter vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Marlene,

Thank you for your review.

We offer a variety of room types ranging from Standard Rooms to Comfort Rooms. The rooms differ per amenities you get in each type of room. You were booked in a Standard Double Room which does not come with soap and shampoo. These amenities are supplied in the Comfort Room type.

We humbly apologise if your experience was not worth the value of your money, we shall indeed improve for the better in the future.

Your time in writing this review is appreciated and will continue to improve where you advised us.

Regards,
Acorn Lodge

Acorn Lodge and Skydeck
Lourens E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Om in louwarm water te stort is nie 'n plesier nie. Personeel was baie behulpsaam om die probleem op te los. Maar die water was steeds lou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Lourens,

Thank you very much for your review, it is greatly appreciated.

We would like to apologise for the water that was not hot enough during your stay. We did, however, run maintenance on all geysers soon after you left to ensure that the next guest, or you in future, does not experience the same kind of experience you've had during your stay. We promise you that the same problem will not happen again unless under unforeseen circumstances.

It was an absolute pleasure having you at our establishment and look forward to hosting you again in the near future.

Have a great day ahead.

Regards,
The Acorn Lodge Team

Acorn Lodge and Skydeck
Paula E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Very clean, the room is beautiful, just extremely cold. They offered extra bedding though. But it needs heaters or air conditioning. The breakfast was not bad, could be better for the price. Was a all around good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Paula
Thank you very much for your review.
We greatly appreciate that you enjoyed staying in our beautiful accommodation. We always strive to offer value for your money at all times. We really appreciate the suggestion you passed through to us and will definitely look into improving on those facilities to make your stay more comfortable in future. We look forward to hosting you again in the near future.
Thank you again for your great gesture.
Acorn Lodge Team

Acorn Lodge and Skydeck
Lizette L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs met netjiese, skoon kamer.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Lizette,

Thank you very much for giving us the best rating for your stay.

Our staff always ensures that they give our guests the best welcome ever and we do not compromise on cleanliness either.

We always anticipate to keep our prices as low as possible but not compromising on customer service, cleanliness, security and value for money. We also believe that this is what makes an accommodation stand out from the rest.

Once again, the whole team would like to thank you for the great review you have given us, it is greatly appreciated.

Thank you and have a great day.

Regards,
Acorn Lodge

Acorn Lodge and Skydeck
Linge H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linge H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek.

Dis 'n goeie plek wat baie veilig is, maar daar kort bietjie meer privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorn Lodge and Skydeck se terugvoer

Good day Linge,
Thank you for your review. We are glad you found our place as a great place to stay. Your ratings are highly appreciated. Should you wish to have a room that may be separated from other rooms, please feel free to let us know in your future booking so that we can make arrangements for your stay to be in a more private room or side of the building.
Thank you very much for choosing Acorn Lodge as your preferred accommodation.

Acorn Lodge and Skydeck
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-laan 17, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe00387cc85e2e185b12d7cee8b1ad39ce181c14a1d7a8d12a9413024d98c12a43f3dead27c449cd580ea8f999a43ba65349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 17 Walter Sisulu Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.703546154126 27.097558652114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem