Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn & Summit Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-laan 10, Florida Glen, Roodepoort, 1721, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers.

Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar, hangkas, plafonwaaier, paneelverwarmer, elektriese kombers in die winter, wasgoedgeriewe, gratis WiFi en 'n TV (LCD) met DStv se Hotelpakket (55 TV-kanale en 55 radiokanale).

Ons is sentraal geleë in Florida Glen, Roodepoort. Wes van die Gordon Road-afrit van die N1 hoofweg. Ons is naby mediese fasiliteite soos Flora Clinic, inkopiesentrums soos Clearwater Inkopiesentrum, Westgate, Hillfox, JHB Universiteit, Gold Reef City, Die Leeupark, Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine en baie meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tugela-laan 10, Florida Glen, Roodepoort, 1721, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-laan 10, Florida Glen, Roodepoort, 1721, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYTJjM2ZjLTlmYTgtNDBiNi05OTMzLThjNTQxM2NhMDhjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 Tugela Avenue Florida Glen 1721 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.16586 27.937523