Acorn Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 November 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Acorn Tree is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die stil voorstad Nuweland in Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Die huis is ten volle toegerus en daar is 3 beddens. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n studeerkamer met nog 'n enkelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof met 'n oond, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër, 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware, eetgerei en ander toebehore.

Die eetarea en sitarea is oopplan en daar is gerieflike en netjiese sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n deur wat toegang bied tot die patio met lekker sitplek en 'n braaiplek.

Gaste kan 'n bietjie pool speel of in die swembad afkoel. Die swembad is bedek met 'n veiligheidsnet vir kinders. Acorn Tree het 'n vooruitbetaalde foon om te gebruik, ADT-sekuriteit, 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel op die perseel.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en Acorn Tree is naby aan die Kirstenbosch Botaniese tuine, die Universiteit van Kaapstad en die Nuweland Krieket- en Rugby-stadion is net 5 minute weg. Die ander besienswaardighede in en om Kaapstad is ook binne maklike bereik.

Slaapplek

'n Bespreking by Acorn Tree sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Telefoon

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acorn Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 290 R1 603 per nag (plek vir 7)

Kry 30% af vir verblyf voor 3 November 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za