Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorns on 8th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 12, Parktown Noord, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown-Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees.

Verblyf is beskikbaar in die Swembad-Tuineenheid, die Funky Sakpaskamer, die Boonste Woonstel en die Tweeslaapkamerwoonstel. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-toegang. Parkeerplek is op die perseel agter 'n motorhek beskikbaar.

Die Funky Sakpaskamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte kombuisie wat sy eie privaat ingang het. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek.

Die Swembad-Tuineenheid het slaapplek vir 2 gaste en lei na 'n inheemse tuin met 'n groot swembad. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook gemakstoele en 'n etenstafel. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, kookgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Acorns on 8th is naby verskeie plaaslike restaurante en die Gautrain.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Acorns on 8th
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 8ste Laan 12, Parktown Noord, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Acorns on 8th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 12, Parktown Noord, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6980822a86097e990e3aa4c031d568d65890d116d2afef4760cd255d5ccfac35ff70cc66c80fdbdffb94a313c8bf8fc5f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 8th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.143299181592 28.024643673034