Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acquila Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R85 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff.

Acquila Guest House het 2 ruim selfsorgeenhede met slaapplek vir 6 en 8 gaste. Een van die selfsorgeenhede het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens met 'n slaapbank in die sitkamer. Die eenheid het lugversorging, toegang tot 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n gedeelde braai-area.

Die tweede selfsorgeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die beddens kan volgens gaste se voorkeure opgemaak word. Die dubbelverdieping-eenheid het lugversorging. Twee van die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer is onder. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Eenheid 3 en 4 is dubbeleenhede en geskik vir 2 vriende of paartjies. Dié eenheid het toegang tot 'n lapa met 'n braai en 'n tweeplaatgasstoof. Beide eenhede het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en en suite-storte.

Acquila Guest House het oral lugversorging sodat gaste na 'n dag by die strand kan afkoel. Brighton-strand en Ansteys-strand is 2 km van die gastehuis af. Ushaka Marine World is sowat 15 km van die gastehuis af.

Gaste kan die rustige omgewing geniet. Daar mag dus geen funksies of byeenkomste gehou word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Acquila Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Ligging

  • Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Acquila Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R85
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R85
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ddf3cdaa8bb9e739917df1deba0c288af9692c1467fec664426fae7777d4b1074fdd1f5dd198270b7f77aebbdd0950bb29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R85 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 31 Assembly Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.920176648596 30.998944044113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem