Vereeniging Akkommodasie by AC's Cabin | LekkeSlaap
+13
+13

AC's Cabin

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth-laan 47, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

AC's Cabin is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom in Arcon Park in Vereeniging. Die eiendom is ideaal geleë naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die hut beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is kragpunte om selfone te laai aan weerskante van die bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n kas.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n tafel met sitplek vir 2 gaste en kragpunte om 'n skootrekenaar of selfoon te laai naby. Die sitkamer langsaan het 'n rusbank, koffietafel en 'n platskerm-TV met DStv Premium.

Daar is gratis WiFi, sjampoe, opknapper en seep vir gaste om te gebruik. Daar is ook 'n kragopwekker vir wanneer die krag afgaan en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot die braai-area en swembad. Wasgoed kan teen 'n ekstra koste gewas word.

Slaapplek

’n Bespreking by AC's Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir AC's Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kenneth-laan 47, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink AC's Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth-laan 47, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zB7N74IosVNJngdhCxMQhS6PwrxCJcsHS5y3wdLBtR88vFWjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 47 Kenneth Avenue Arcon Park 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.630212167587 27.94965514571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za