LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adagio Guest House | LekkeSlaap
+9

Adagio Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Adagio Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nicolette D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs gehad. Perfekte oornagplek.

Gawie O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n baie warm en gasvrye verblyf.

Beveel die gastehuis vir enigiemand aan. Mense is baie vriendelik en aarsel nie om te help met enigiets nie. Baie dankie. Sal definitief weer van julle dienste gebruik maak.

Carina N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt.

Alison T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T
Gesin met klein kinders

Pragtig, gasvry en baie akkommoderend.

Wonderlike verblyf. Ons het elke minuut geniet. Bella is 'n fantastiese gasvrou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, hospitable and extremely accommodating.

Had an awesome stay. Loved every minute of it. Bella is a top quality hostess.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sinty B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sinty B
Saam met vriende

Not again.

We booked a night (three rooms) at Adagio Guesthouse in Rietfontein, Pretoria on Saturday 30 September (after our initial booking at "A Bed Above" was cancelled due to a geyser problem and water damage). What an absolute disappointment at Adagio! We were hoping to pay the outstanding balance electronically but were asked to draw cash instead and wait for "Jan". By 15:00 Jan had still not arrived and we had to leave for a function. Room 3 had no toilet paper and also no coffee at the coffee station. When we opened our door (room 4), the handle fell off and we had to try reassemble it ourselves. We reported the problem to the only person there, but she told us to wait for Jan. On Sunday morning there was no hot water in either room 2, 3 or 4, hence we all had ice cold showers. The lady who served us breakfast was very kind and apologised that the breakfast might not be up to standard as she was new. By the time we left on Sunday, Jan had still not been around (we specifically asked that Jan be there by 08:00). We had no choice but to leave the cash with the cook who had just served us breakfast. We could easily have left without paying as nobody there knew what we had paid or what amount we still owed. We paid the full amount, even though we didn't think it was worth the money.

Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crotsstraat 956, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMmI3ZDUxLTRiNzEtNDAxMS05ZGI5LWFhMWM1ZGU5ZTkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 956 Crots Street Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.695897109652 28.228339457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!