Opsomming van Resensie
Mariana S - Feb 2021
Gemiddeld
Dis baie rustig.
Sadiyah S - Jan 2021
Gemiddeld
We had a lovely stay at Adagio.
Lu-zanne V - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies, Sentraal
Andre B - Nov 2020
Gemiddeld
Verwagtinge oortref met voortreflike akkommodasie, veilige en skoon omgewing, winkels en eetplekke maklik toeganklik.
Lees meerAlicia P - Jan 2020
Gemiddeld
Lovely place to go on holiday, very friendly owner.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Thank you Alicia,
We are very glad that you enjoyed your stay at Adagio!
Chrysanthe I - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker by die see.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie Chrysanthe,
Ons is baie bly jy het jou verblyf in ons dorp geniet! Kom kuier gerus weer!
Nadia L - Jan 2020
Gemiddeld
Ontspannend, rustig.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie Nadia,
Ons is baie bly julle het die tyd by Adagio geniet en waardeer die mooi woorde.
Ella S - Des 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies, goed geleë.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie Ella, ons waardeer die mooi woorde.
Bly jy het jou tydjie by Adagio geniet.
Magda S - Nov 2019
Gemiddeld
Rustig, privaat en gerieflik.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Magda.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Christine M - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Willie A - Jan 2018
Gemiddeld
Bietjie klein, maar volledig toegerus en goed geleë.
Alrika V - Des 2017
Gemiddeld
Dit was 'n aangename ondervinding en ons sal graag dit by ander gaste aanbeveel.
Mario V - Nov 2017
Gemiddeld
Heerlike ontspanne atmosfeer en rustigheid vars lug en see.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie Mario, waardeer die wonderlike resensie.
Victoria G - Sep 2017
Gemiddeld
Everything was as expected with good customer service.
Chris B - Mei 2017
Gemiddeld
Ek sou volgende keer eerder die groter woonstel neem wat ook 'n beter uitsig het.
Jenny B - Mei 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Maurice C - Apr 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Fanie V - Apr 2017
Gemiddeld
Een groot plesier.
Lees meerLizeth C - Des 2016
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en nog meer.
Philip V - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was aangenaam en gerieflik.
Elsa E - Okt 2016
Gemiddeld
Dit baie geniet, is veilig en rustig, sal dit aanbeveel vir 'n vakansie.
Wentzel P - Jul 2016
Gemiddeld
Baie aangename oornag-blyplek!
Johan En Christa D - Mei 2016
Gemiddeld
Baie tevrede en sal beslis weer daar oorbly.
Friedrich K - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik met alles wat nodig is.
Andre B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Francois S - Jan 2016
Gemiddeld
Uitstekend!
Mandie F - Jan 2016
Gemiddeld
This was not a "luxury"apartment as advertised - very cramped lounge and kitchen.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Dear Mandie,
Thank you for your review. You are entitled to your own opinion as to the requirements of a 'Luxury' apartment, however, we have consulted the lady responsible for our yearly TGCSA grading and she confirmed that we do conform to the requirements of a Luxury Self Catering Apartment. During the past years many of our visitors testified to the fact that the pictures of all our apartments, as published on our own and TravelGround's websites, is a true reflection as to what a guest may find upon arrival at Adagio.
Kind regards,
Neels
Pierre K - Nov 2015
Gemiddeld
Baie oulik!
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, waardeer dit.
Vriendelike groete
Neels
ADAGIO
Elize En Liana S - Sep 2015
Gemiddeld
Netjiese, skoon, vriendelike ontvangs. Rustige omgewing, alles wat nodig is in die eenheid.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie vir jul kommentaar, sal jul graag weer wil ontvang hier by Adagio.
Groete,
Neels
Carl R - Feb 2015
Gemiddeld
Gemaklik, braai byderhand, rustig.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. In die verlede het Multichoice dit moontlik gemaak om die volle DStv pakket te kon verskaf teen ongeveer R 21.00 per nag, Nou moet daar vir 'n volle maand se aansluiting betaal word, wat dit onbekostigbaar duur maak om die diens aan ons besoekers te verskaf tensy ons die tariewe dien ooreenkomstig verhoog, wat ons nie graag wil doen nie.
Vriendelike groete. Neels
ADAGIO
Alice K - Jan 2015
Gemiddeld
Ons was drie gesinne met 4 klein kinders, wat al drie eenhede beset het.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Die probleem met die stort se temperatuur verandering is aangespreek - dit was 'n eenrigting klep wat onklaar geraak het. Indien die voertuie op die normale parkeer plekke geparkeer was, sou die besproeiing stelsel nie 'n probleem gewees het nie. Die besproeiing kom 2 maal per dag aan, baie vroeg in die oggend en 18:00 in die middag vir 20 minute - dit is ongelukkig noodsaaklik vir die instandhouding van die tuin. Vriendelike groete, Neels
ADAGIO
Dewald L - Des 2014
Gemiddeld
Sentraal geleë vir 'n kort besoek aan Stilbaai.
Gerald G - Nov 2014
Gemiddeld
Goeie ligging, vriendelike ontvangs.
Adagio Luxury Apartments's terugvoer
Ons kleinste eenheid is teen 15 m2 en is beslis beknop, daarom het ons heelwat veranderinge aangebring om die onder dak leefruimte voor die eenheid te verbeter, tans is daar nou 'n binne braai op die patio. Ons ander twee eenhede is heelwat ruimer maar is dan ook duurder.
Vriendelike groete. Neels
Elizma S - Nov 2014
Gemiddeld
Fantastic Stay!!!!!
Marie V - Aug 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly met vriendelike gasheer.
Estelle B - Jul 2014
Gemiddeld
Gasvry, netjies en heerlik ... lekker naby die see.
Bianca C - Jun 2014
Gemiddeld
Lekke!
Annette C - Mei 2014
Gemiddeld
Aangename verblyf in 'n baie netjiese woonstel.
Hardus V - Apr 2014
Gemiddeld
Aangename verblyf!
Theo S - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was 'n absolute hoogtepunt van ons vakansie en ons het elke oomblik geniet.
Dirk F - Jan 2014
Gemiddeld
Heerlik, ongelukkig net een nag.
Elize En Liana S - Jan 2014
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meer- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-laan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom