LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adams Eden Guest House | LekkeSlaap
+48

Adams Eden Guest House

39 resensies
Gastehuis
Guadalupe
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang en patio met tuinmeubels. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed wat oorgetrek is met vars linne en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word skoongemaak en handdoeke geruil op 'n daaglikse basis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Dit is B&B-verblyf, maar selfsorgtariewe is beskikbaar op versoek. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Golden Bamboo
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n volledig toegeruste kombuis, privaat ingang en patio met tuinmeubels. Die kamer het 'n dubbelbed wat oorgetrek is met vars linne en 'n volledige badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word skoongemaak en handdoeke word geruil op 'n daaglikse basis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Dit is B&B-verblyf, maar selfsorgtariewe is beskikbaar op versoek. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Illala
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang en patio met tuinmeubels. Die kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met vars linne en daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word skoongemaak en handdoeke word geruil op 'n daaglikse basis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Dit is B&B-verblyf, maar selfsorgtariewe is beskikbaar op versoek. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coconut
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang en patio met tuinmeubels. Die kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met vars linne en daar is 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word skoongemaak en die handdoeke geruil op 'n daaglikse basis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Dit is B&B-verblyf, maar selfsorgtariewe is beskikbaar op versoek. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Everglades
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat leefarea, 'n privaat ingang en 'n patio met tuinmeubels. Die kamer het 'n dubbelbed wat oorgetrek is met vars linne en 'n volledige badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, gratis WiFi, lugversorging, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word skoongemaak en handdoeke word geruil op 'n daaglikse basis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Dit is B&B-verblyf, maar selfsorgtariewe is beskikbaar op versoek. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elainestraat 76, Willow Park Manor, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4N2U3NDdjLWE5ZDUtNDMzMS04ODgzLWVlZDA1OGI5NmViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 76 Elaine Street Willow Park Manor 0184 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -25.7456159 28.329699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!