Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo African Home, Restaurant and Safari

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Addo African Home, Restaurant and Safari
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anélle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anélle M
Gesin met tieners

Pragtige rondawel wegbreek.

Ons het 'n heerlike kuier by Addo African Home gehad. Al wat ek sou verbeter is die hang plek vir handdoeke, ons was 'n gesin van vier, maar daar's net hangplek vir 1 handdoek. Die restaurant is redelik hoog geprys vir 'n gesinsete, maar die kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top plek, leuke mensen, goed concept.

Leuke plek met vriendelijke mensen, erg schoon, goed eten. Ecologisch concept, doen ze goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om twee nagte daar deur te bring.

Die bestuurder/eienaar mnr. Klaassen was baie vriendelik en hulpvaardig. Geen probleme met die verblyf nie, maar die plek was verder van Addo-park as wat ons verwag het en ons sou graag nader aan die rondawel wou parkeer. Maar in sy geheel gesien, was dit lekke slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie J

Very quite and restful.

Staff was very friendly and peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer


Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us. We strive to always do our best as hospitality is our passion. We look forward to welcoming you back again in the near future.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Lucinda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda G
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Hierdie mense het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker en gerieflik as moontlik te maak. Ons wou braai een aand. Hulle het aan ons 'n braaier, rooster en hout verskaf. Selfs vir ons kom dek langs ons rondawel. Vriendelikste personeel. Ons het een aand by hulle restaurant gaan eet. Kos was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Beste Lucinda,
Dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf op ons pragtige groen ontsnapping geniet het. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Charmaine L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Gesin met klein kinders

My kleinseun wou vreeslik graag gaan kamp. Dit die rede vir ons besoek.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang. Ons is na ons kamer vergesel, en vir ons die perseel gaan wys. Ek het aangevra vir braai, braai plus mandjie vol braai-benodighede is tot by ons eenheid gebring. Baie lekker geswem, geslaap en heerlikste ontbyt gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rondawel was nie gereed met aankomstyd en ander verblyf is aangebied.

Gasvrou was baie vriendelik maar onseker van bespreking en moes inderhaas skoonmaker roep om rondawel gereed te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dankie vir U terugvoering.

Ek is baie jammer om te hoor dat die kamer nie gereed was met U aankomstyd nie.

Ons sal aandag daaraan skenk om seker te maak dat so n geval nie weer sal gebeur nie, maar ons doen altyd ons bes om seker te maak die kamers is skoon en netjies vir ons gaste wat arriveer.

Ons Standaard Rondawel is almal dieselfde in binnekant.

Ons hoop regtig dat U ons weer in die nabye toekoms sal besoek en dat U verseker kan wees van ons uitstekende diens volgende keer.







Addo African Home, Restaurant and Safari
Judith R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith R
Gesin met tieners

100% satisfactory stay.

Very nice accommodation. Clean. The owners only go for the best. Restaurant looks amazing, natural pool with the most beautiful birds to watch. Upon arrival we received a welcome drink (out of 8 accommodations, this was the only one in South Africa that offered us this).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer


Thank you for your feedback and rating our property. We are so glad you enjoyed your stay with us.

We strive to always do our best as hospitality is our passion.

We look forward to welcoming you back again in the near future.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Dewet B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant green jewel of Addo!

A fantastic place to spend a few days close to Addo. Friendly service, attention to detail, high-quality finishing, and to top it all, an excellent French restaurant. Highly recommended! Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Dewet,
Thank you very much for this very nice comment.
We are very happy that you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you back soon on our green Escape.
All the best.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Rudy E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvoorbereid en wan-indruk.

Hierdie plekkie is nie in die Addo-olifantspark soos aangedui op webtuiste nie en dit het geen self-catering fasiliteite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Gaan net, dis 'n bucketlist ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Marlene,
Thank you very much for your stay with us.
We love to know that you love your stay.
We look forward to seeing you back.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Marieta R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en veilig.

Rustig en mooi tuin. Het veilig gevoel en vriendelike personeel. Het nie die afwesigheid van 'n TV gemis nie. Was net versigtig om nie op die baie klein paddatjies te trap. Hul was volop. Dankie het dit daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al baie beter plekke besoek!

Die kos was baie duur in die restaurant, en nie baie opsies om van te kies nie! Groente was onsmaaklik! Net na 6 uur op ’n Sondagoggend sny hulle takke met ’n kettingsaag! En ons het een oggend glad nie water gehad om te stort nie, net na die krag afgegaan het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Good

Good stay with very friendly host and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Abdoluut heerlik.

Rustig, still na 'n harde dag se werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek vir die naweek.

Baie stil en rustig met baie goeie diens en vriendelike staf wat baie moeite doen vir hulle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, skoon en netjies.

Sal beslis mense aanbeveel om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Christine,
Thank you very much for your comment.
We hope to see you again on our Green Escape.
All the best.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Arno G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely Fantastic!

Great getaway! Friendly staff and delicious food! Superb service all around!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Arno,
Thank you very much for your nice comment.
We look forward to welcoming again in our Green Escape.

All the best.

Addo African Home, Restaurant and Safari
Babette G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Babette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Upmarket, stylish rondawels.

Very friendly hosts, beautiful rondawels and gardens with a lovely natural pool. We had a good stay. Pitty it is situated so close to the township, music and noise through the night. Vegetable garden is so pretty laid out but neglected. Some TLC needed in the gardens. Otherwise very upmarket and enjoyable. Lovely restaurant with freshly made well presented food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahiema R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahiema R
Gesin met tieners

Just short of amazing!

Customer service is so rare these days. But then you go and stay at the Addo African Home, Restaurant and Safari and your faith in the service industry is restored. I felt looked after. The confirmation call on my day of arrival to the service I received as we leaving, assisting me bookings to my destination. The dinner at the restaurant was great and on par with the 5 restaurants I had been to in Cape Town and Johannesburg. Again the service was nothing but top class. I will definitely return and highly recommend to any traveling to Addo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Shahiema,
It was a real pleasure to welcoming you on our Green Escape.
We are all very happy that you enjoyed your stay and notice the care we give to our guests.
We hope to see back you soon!

Addo African Home, Restaurant and Safari
Sias C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, diens.

Rondawel ruim, netjies, skoon. Logging na aan Addo-olifantpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mxolisi M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

When we arrived shortly before midnight on the 31 December 2020 we were tired and hungry. The midnight snack they prepared for us was the most delicious a new year gift that we will never forget. The room is immaculately clean. The outdoors are an epitome of the true African character. Staff is equally friendly and all of them radiate unquestionable customer care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Mxolisi,
It was a real pleasure to welcoming you on our Green Escape.
Thank you very much for your review.
We always do our best to make our clients happy.
We hope to see you soon in Addo!
All the best for the New Year.
Lolo

Addo African Home, Restaurant and Safari
Jane W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jane W
Gesin met tieners

Very stylish and peaceful.

The entire resort and gardens and gardens are stylishly designed. The service and food was superb. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernalene W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernalene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Loved the atmosphere and the friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Bernalene,
Thank you so much for taking the time to write us a review. We are delighted to see that you enjoyed your stay with us because it is well reflected in the stars you rated us. We hope that in the future you will come to visit us again.
Kind regards, until next time.
Roni

Addo African Home, Restaurant and Safari
Gavin B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Awesome plekkie en mense.

Ontvangs was baie goed. Kamers en tent baie gerieflik en skoon. Restaurant is baie oulik en kos baie genotvol. Ons geniet dit altyd om hier te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Bruce A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Bruce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A convenient spot from which to visit the Elephant Park.

We weren't quite sure what to expect from Addo African Home (formerly Die Aardvark). We were pleasantly surprised. We had an en suite room in what is called The House.(There are also rondawels and glamping tents.) It was clean and comfortable with good storage space. There is also a comfortable communal lounge and well-equipped kitchen and one has one's own bar fridge - a thoughtful touch. The staff generally were friendly and helpful, especially the breakfast room, security and maintenance staff. Be warned: the restaurant is (in our opinion) over-priced for nouvelle cuisine portions!.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Geskikte plek vanwaar 'n mens die Olifantpark kan besoek.

Ons was nie heeltemal seker wat om te verwag van Addo African Home (voorheen Die Aardvark) nie. Ons was aangenaam verras. Ons het 'n en suite-kamer gehad in wat The House genoem word. (Daar is ook rondawels en glanskamptente.) Dit was skoon en gemaklik met goeie stoorplek. Daar is ook 'n gemaklike gemeenskaplike sitkamer en goed toegeruste kombuis en een het 'n eie yskassie. Die personeel was oor die algemeen vriendelik en behulpsaam, veral die ontbytkamer, sekuriteits- en instandhoudingspersoneel. Wees gewaarsku: die restaurant is (na ons mening) te duur vir nouvelle cuisine!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika L
Saam met vriende

Personeel baie vriendelik, uiters professioneel en Afrikaans.

Beslis 'n plek om te oornag. Tentverblyf was' n wenner. Alles was skoon en netjies. Ons buitelandse gaste was uiters beïndruk met die tipe verblyf. Kos van die restaurant was hemels. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met vriende

Fantasties.

Altyd 'n fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim K
Gesin met tieners

Goeie oornag.

Goeie oornag na dag in Addo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabi W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay! Such helpful and friendly staff.

Lovely accommodation. Outside showers were fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bosverblyf-gevoel.

Lekker tentverblyf met eie badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A M
Gesin met tieners

Fabulous to sleep in a well equipped tent with basic modern equipment and comforts!

A good stay and good service and the safari was very well organised to see a lot of game especially the elephants at close range! Game rangers where excellent. The lunch time braai was very tasty, only needed a few snacks while waiting for meat to cook, but most enjoyable food and drinks a plenty on a hot day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fraser B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fraser B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glamping at its best.

We had a very enjoyable stay, all staff are very accommodating and friendly. Safe guards patrolling all day and a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Very clean and friendly service. Very good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Baie skoon en vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate A
Gesin met klein kinders

Good value for Monet on Addo's doorstep.

We enjoyed the very spacious tent and private family bathroom. The kitchen facility was spacious with everything we needed. Children enjoyed the natural swimming pool a lot. Pity about the road noise in the early morning, but otherwise great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dereck S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons stoutste verwagtinge oortref.

Positiewe ervaring: Die persoonlike aandag van die dame wat die bestuur doen by Addo African Home (as ek reg onthou is sy al 10 tot 15 jaar daar) was topklas. Sy het gereël vir 'n braai buite die rondawel waar ons gebly het met 'n tafel en twee stoele (ons het eers voor 9 Saterdag aan daar aangekom na die rugby in PE). Die ontbyt die volgende oggend was baie smaaklik en baie goed voorgesit. Negatiewe ervaring: Stortwater wat ruik na rioolwater. Het in die begin gesukkel om met iemand by die Addo African Home (AAH) te gesels om spesifieke reëlings te tref. Die kontaknommer vir AAH is vir mense wat in Kaapstad sit en nog nooit by AAH was nie en dit maak dit moeilik om reëlings te tref met die personeel by AAH met jou spesifieke persoonlike vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Prima accommodatie vlak bij het park.

Nette kamer. Gebruik van gemeenschappelijke keuken was goed. Restaurant ook aan te bevelen. Ontbijt was erg lekker. Vriendelijk personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martli D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Waarlik 'n stukkie paradys. Net jammer vir die raserige area waarin dit geleë is.

Maak gerus 'n draai by die restaurant! Die kos is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Liewe Martli D,
Dankie vir die lifelike resensie, ons waardeer dit baie. Jammer vir die raserigheid maar dit is duidelik u het u verblyf by ons geniet. Ons hoop om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Die Addo African Home Team

Addo African Home, Restaurant and Safari
Louisa S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netheid en pragtig!

Laataand arriveer. Flinke diens van nagsekuriteit, warm snoesige bed, en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena O
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay at Addo.

The location of the accommodation was very nice, not far to travel to the Elephant Park. Nice and quiet - like living on a farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J
Saam met vriende

Wonderlik, baie lekker!

Ons het in 'n tent geslaap, lekker groot en gerieflik. Die kombuis en badkamer is 'n paar tree van die tent, goed toegerus en netjies. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons enigste probleem was die geraas van voertuie vroegoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very nice and very impressive, though the grass could have been cut, between the ablution/kitchen and tents.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Gesin met tieners

Leuke ervaring om in rondavel of tent te slapen, natuurzwembad heerlijk.

Kids vonden dit zwembad het fijnste van onze vakantie, groot, wel kikkervisjes, maar heerlijke temperatuur. Soort smurfendorpje met ronde huisjes, leuke ervaring. Had locatie nog wel iets tropischer verwacht meer in bush ofzo maar dat is niet. Minibar aanwezig. Helaas tot 2 keer toe ochtends geen water om te douchen, douche zag er wel heel leuk uit. Oudejaarsdiner viel tegen maar dat is mss persoonlijk. Lopen aantal studenten rond, willen wel maar. Kunnen/zijn het niet zeg maar. Snappen het nog niet helemaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Liewe Charles,

Dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het, ons kon sien dat u kinders die swembad terdeë geniet het. Omdat dit 'n natuurlike swembad is, sal daar natuurlik klein paddatjies wees omdat hulle deel uitmaak van die natuur, maar ons verwyder hulle sodra ons hulle sien.

Ons restaurant is ook 'n kookskool, so ons het studente van Kaapstad wat opleiding ontvang van ons Franse Sjef. Partykeer lyk dit as of hulle op en af loop maar hulle moet ook observeer. Ek is jammer as u nie heeltemal verstaan het nie, volgende keer as u kom besoek sal ek met graagte aan u alles omtrent Addo African Home en die restaurant verduidelik sodat u dit kan geniet wat ons hier aanbied.

Ons hoop om u weer in die toekoms te kan akkommoddeer.

Vriendelike groete,
Addo African Home Span

Addo African Home, Restaurant and Safari
Marguerite D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marguerite D
Saam met vriende

The rooms were not nice. The armed security guard at the gate was alarming

I had a room with no windows - it had a glass door, but you can't sleep with the door open! Th restaurant was fantastic though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Mooie afstand tot Addo Park. Heel erg vriendelijke medewerkers. Fijne kamers en een goed geregelde gezamenlijke keuken!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean A
Saam met vriende

The reception was very good.

Reception was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Dear Sean, Thank you very much for the kind review. We are happy to see that you had a great stay with us. All the best, until next time. Addo African Home Team

Addo African Home, Restaurant and Safari
Sonja Van Klink C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Van Klink C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig.

Wij hebben in een rondavel geslapen en dat was een leuke ervaring. Alles was keurig schoon en aanwezig, zelfs voor beide een badjas met slippers. Heerlijk ontbijt op het terras buiten. Het ligt op nog geen 10 minuten rijden van het Addo Elephant National Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

As jy hou van 'n koshuis opset met klein kamers en 'n gesamentlike kombuis, sitkamer en eetkamer, met gaste wat tot laat in die aande kuier en lawaai en die ander wat weer vanaf 5 uur in die oggende begin kosmaak en gesels, dan is die plek vir jou! Dis egter nie vir my nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra T
Gesin met tieners

Bezoek aan Addo park, ligt centraal.

In de tent geslapen, deze is zeer ruim, douche en toilet in gebouw, prima en heel schoon. Vriendelijk personeel, lekkere restaurants in de omgeving. Top onderkomen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Hello Alexandra, thank you for your wonderful review. We do our best to please our guests.
Kind regards, from the Addo African Home team.

Addo African Home, Restaurant and Safari
An Zwijsen B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
An Zwijsen B
Gesin met tieners

Baie goeie.

Zeer fijne mensen. Goede accomodatie. Mooie tenten. Wel veel straatlawaai in de verte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela C
Saam met vriende

Aangenaam.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Personeel gebruik geriewe, kombuis, TV saam met gaste. As jy nie 'n katmens is nie, nie die plek vir jou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met tieners

Veilige en vriendelike omgewing by mense wat omgee.

Ons gesin het in tente geslaap, heerlike ondervinding en skoon en netjies, ten spyte van koue weer, was ontvangs warm en so ook slaapondervinding. Naby aan Addo Olifant Park. Mense is bewus van doendinge in omgewing en ons het gehou van privaat yskas en wasgeriewe ten spyte van "commune" kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Liewe Leana,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste te gee presies wat hulle verlang, u help ons dus deur sekere punte uit te wys wat u waardeer. Ons is bly u het ons dienste geniet en hoop om u weer eendag sien hier by Addo African Home. Ons wens u alles wat mooi is toe.
Vriendelike groete,
Addo African Home Span

Addo African Home, Restaurant and Safari
Jandre O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker

Was heerlik. Almal was baie vriendelik en diens was briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Beste Jandre,

Dankie vir die terugvoering en die pragtige sterre. Ons kan sien u het dit geniet hier by ons en nou dat u weet waar ons is en wat ons hier bied, glo ek sal ons mekaar weer in die toekoms sien.

Groete,
Addo African Home Span

Addo African Home, Restaurant and Safari
Koos S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te naby aan die erge geraas van die nabygeleë woonbuurt.

Netjiese chalet en ontbyt baie smaaklik. Te naby aan die rumoerige woonbuurt en onveilig. Motors jaag teen hoë spoed verby na woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Beste Koos,

Dankie vir u resensie, dit was aangenaam om u by Addo African Home te verwelkom.

Ons is regtig jammer oor die pad en die geraas maar ongelukkig is dit iets wat ons nie kan verander nie en dit is nie te alle tye so raserig nie. Die veiligheid van ons gaste is een van ons hoofprioriteite. Daarom het ons elke dag sekuriteitswagte op die perseel asook 'n heining om die perseel.

Voel asseblief vry om ons te laat weet of daar iets is wat ons beter kan doen met betrekking tot veiligheid.

Vriendelike groete,
Addo African Home Personeel

Addo African Home, Restaurant and Safari
Anita T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T
Gesin met tieners

Aanrader gemoedelijk kleinschalig.

Heel aardige mensen, goede service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allard G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige plek en mooie omgeving.

We hebben in een safaritent geslapen, een leuke ervaring! Niet alle ritsen werkten goed maar het was gewoon leuk en gezellig. Alle faciliteiten in het gezamenlijk gebouw waren ruim beschikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo African Home, Restaurant and Safari se terugvoer

Ons is gelukkig dat julle by ons gebly het! Hoop ons sien julle weer hier by Addo African Home. Dankie wel vir die resensie!

Addo African Home, Restaurant and Safari
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ceaser-laan, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4602e9bd0775a32b915f26248d886ba48313c15316c60293e6109c3e06874c1dd66738d78f08d82c9b115a9182b19ecd9b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Caesar Avenue Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.53469637346 25.696045067459