Kuruman Akkommodasie by Adelios | LekkeSlaap
+14

Adelios

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 44, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adelios is in Kuruman geleë en bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by hul familie kuier.

Die woonstel is op ’n residensiële perseel geleë en het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n TV met DStv. Die badkamer het ’n stort en aparte toilet.

Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Etes kan teen ’n addisionele koste gereël word.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is in ’n stil woonbuurt en apart van die hoofhuis, so gaste het privaatheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Adelios sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Adelios
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Hibiscusstraat 44, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Adelios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 44, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAimtGu88nxNY5wPNLwo1ELHBAjGXC1oz2jl5CahkoEPLb0HX9Kd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 44 Hibiscus Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -27.444606429614 23.435376381155
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za