LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adelios | LekkeSlaap
+14

Adelios

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Adelios
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Nandor V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nandor V
Gesin met klein kinders

Skoon binne, maar vuil rondom kamer.

Die reuk van honde se mis was verskriklik erg gewees as jy die venster oopmaak, omdat dit so warm is, is dit ondraaglik sleg die reuk. Julle het gesê daar is 'n air-con in kamer, dit is net 'n waaier in 36 grade-hitte, die kamer was bitter warm, moenie lieg om kliënte te kry nie. Julle sê ek kan stretcher bring vir ons kind, die kamer is so klein, ons moes die lamptafels langs die bed in die kombuis in dra en die bed self skuif om net-net die stretcher in te kry, dan kon ons nie beweeg in kamer vir aan- en uittrek of badkamer toe gaan nie.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 44, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAimtGu88nxNY5wPNLwo1ELHBAjGXC1oz2jl5CahkoEPLb0HX9Kd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 44 Hibiscus Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -27.444606429614 23.435376381155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!