Waverley Akkommodasie by Adeo + Conferences | LekkeSlaap
+32
+32

Adeo + Conferences

B&B
  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 13 A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Adeo bied splinternuwe, eksklusiewe akkommodasie in Inneslaan in Waverley, Bloemfontein; aan die voet van Naval Hill. Inneslaan bied ‘n venster na Bloemfontein se ryk geskiedenis as ons land se geregtelike hoofstad. Dis vernoem na die eerbiedwaardige hoofregter indertyd, sir James Rose-Innes, wat ons hooggeregshof tussen 1914 en 1927 met onderskeiding gelei het.

Ons bied konferensiegeriewe vir kleiner sakekonferensies en kan 16 mense gemaklik tegemoetkom. Akkommodasie beskik oor 6 luukse kamers, elkeen met 'n privaat ingang, en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons akkommodeer ook spesiale bruide. Ons bruid-suite is baie gewild. Gaste word genooi om self te kom kyk onder watter gerieflike omstandighede hulle vir hul groot dag kan voorberei.

Adeo is behoorlik beveilig. Parkering is binne, agter ‘n elektroniese veiligheidshek, beskikbaar. ‘n Swembad vorm deel van ons besondere ruim stoep, waarop drie van die kamers uitloop, elk met ‘n eie ingang.

Adeo streef na ‘n gesonde, groen omgewing en ontmoedig rook weens die gesondheidsrisiko’s daaraan.

Let asb. daarop dat slegs 1 voertuig per kamer toegelaat word. Indien gaste meer as 1 voertuig het moet dit vooraf gereël word. Ontbyt is teen R90 per persoon beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Adeo + Conferences
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Innes-laan 13 A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Adeo + Conferences het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 13 A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NzZkZTMyLWMzYWMtNDlmNS1hYTNjLWQ5ZGY2YTcyZDUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 13 A Innes Avenue Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.093121242778 26.237384903819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za