Aderem Blus Rooms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Armadale Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aderem Blus Rooms is in Blouberg, Kaapstad, net 650 m vanaf die strand geleë en ideaal vir gaste wat verblyf naby die see soek.
Verblyf word in 2 kamers gebied en elkeen het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n platskerm-TV met stroomdienste, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Die gastehuis bedien 'n à la carte- of volledige Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste, maar dit moet voor aankoms bespreek word. Vervoer vanaf die lughawe en 'n motorhuurdiens is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel.
Die gastehuis is net 19 km vanaf die KIKS, 21 km vanaf die Robbeneiland-veerboot, 22 km vanaf die V&A Waterfront en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Armadale Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Armadale Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang