Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adley House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Adley House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Linda T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda T

Unprofessional management.

Awful experience, after they confirmed that we could check out slightly later due to my daughter participating in a marathon in Oudtshoorn. They went into our rooms without permission and packed all our things. We could not find anything and spent ages trying to find jewellery, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinhard S
Saam met vriende

Ons kon in vrede en stilte uitrus in 'n mooi omgewing, na 'n lang dag op die pad.

Die ontbyt was eersteklas en diens was uitstekend in die algemeen. Net jammer die stortkop het gesukkel om ons ordentlik nat te kry met 'n te klein verstelling, wat geweier het om verander te word! Veral omdat die watertemperatuur moeilik was om te reguleer tussen warm en koud! Die wasbak se warmkraan was los en kon dalk begin lek het met al die beweging heen en weer wanneer dit oop- en toegedraai word? Ons moes die koue nag op twee enkelbeddens deurbring, maar het betaal vir 'n dubbelbed! Verder is daar nie klagtes nie - die tuin is mooi en reflekteer rustigheid. Sou graag die gastehuis wil aanbeveel, maar vir die prys het ek ietwat beter verwag, sonder onderhoudkwessies. Dankie nietemin, ons het goed gerus en welkom gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die 5 dae daar saam met vriende was 'n heerlike kuier in Oudtshoorn.

Siska en haar personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt en die lekker gesels met Siska en die personeel was baie lekker. Jul sien ons weer. Dankie, jul het ons laat voel asof dit ons huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adley House se terugvoer

Hi Hugo

Dit was besonders pret om julle hier by ons te he ,julle was die Lieflikste gaste, familie, ooit. Ons het al geweet hoe hardloop ons oggende saam julle.

Bankie dankie vir julle ondersteuning en ongelooflike humor. Ons sien alreeds klaar uit na die volgende verwelkoming.

Pas julle mooi op en sien gou weer.

Groete en liefde aan die res van die span.

Britney.

Adley House
Karin M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Gesin met tieners

Spesiale plek in Oudtshoorn.

Stap so bietjie terug in tyd en geniet die tuin wat mense vir dekades lank bekoor. Skoon, netjies en 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adley House se terugvoer

Beste Karin
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie wat jy aan Adley House gegee het. Dit was so 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Ek hoop ons sien julle in die nabye toekoms gou weer en moet asb nie kontak met ons verloor nie. Nogmaals baie dankie. Vriendelike Adley House Groete, Siska de Kock.

Adley House
Rona S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S
Enkelreisiger

Vriendelike diens, netjiese verblyf en pragtige tuin.

Sal beslis Adley House aanbeveel. Diens was baie vriendelik, kamer was gerieflik en netjies en die tuin is pragtig. Dit het alles bygedra tot 'n heerlike naweek in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adley House se terugvoer

Beste Rona,

Baie dankie vir die inspirerende terugvoer. Hierdie tipe van terugvoer gee die peroneel soveel ekstra motivering om net nog beter te presteer. Kom besoek ons gerus weer.

Groete,
Die Adley House Span

Adley House
Sarah H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan met eerlikheid se dat dit puik was.

Absolute puik diens. Ons het ons verbly oneindig baie geniet. Die kamers pragtig en ongelooflike netheid. Pragtige tuin en so naby aan alles en vir ons 'n veilige hawe. Die heerlikste ontbyt. Oorweldigend rustig en mooi. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons maak weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adley House se terugvoer

Goeie Dag Louw,

Dit was baie lekker om julle te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons!

Groete,
Lizel

Adley House
Walda L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walda L
Gesin met klein kinders

Outydse prag.

'n Lieflike, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adley House se terugvoer

Hallo Walda,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was heerlik om u te kon ontvang en van diens te wees. Kom kuier gerus weer vir ons!

Groete en heerlike dag,
Lizel

Adley House
Vanaf R1 120
R1 120 R1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 120
R1 120 R1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 120
R1 120 R1 008
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Jan van Riebeeck Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NjA3MDk5LTQwOGUtNDBiNC1iNGRhLWU4YWMyMjUwOGQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R1 008 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 209 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588248782473 22.194453477859