LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adventure Bush Lodge Chalets | LekkeSlaap
+20

Adventure Bush Lodge Chalets

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 340 R3 006 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adventure Bush Lodge Chalets is op 'n prentjiemooi wildsplaas wat 31 km vanaf Bela-Bela geleë. Die landboustreek is bekend vir sy termale bronne en spog met verskeie natuurlike besienswaardighede.

Die lodge bied verblyf in 4 grasdakkothuise wat met 'n Afrika-tema en moderne afwerkings versier is. Die losstaande chalets het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en bied en suite-badkamers, lugversorging en 'n TV.

Die lodge spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, gastesitarea en gemeenskaplike kombuis. Die vermaakarea het 'n pooltafel, kroegarea en 'n TV. Daar is ook konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan op wildritte gaan of in die bos gaan stap om moontlik wild raak te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 340
Vanaf R3 006
per nag (plek vir 2)
was R3 340
Vanaf R3 006
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4728e2eb478db9c78e978ddab01abe2d74582b3a34f30da2faf2130d8c1d31580b0c9b629e45de7fc4a2ca23924e9c897e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 340, nou Vanaf R3 006  per nag (plek vir 2) R516 Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.851364838679 28.044832327925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!