Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aerotropolis Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 22 resensies vir Aerotropolis Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie daar geslaap nie. Dadelik weer vertrek.

Baie onaangename ondervinding gehad. Glad nie daar geslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Alinda D
Gesin met klein kinders

Die verblyf was nie wat ek verwag het vir die prys nie.

Daar is geen lugreëling in die kamer nie. Ook nie waaiers nie wat dit redelik ongemaklik maak met beurtkrag. Geen yskas nie. Ons moes ons hele wegneemboksiekos weggooi omrede dit vol miere was. Daar is ook geen mikrogolfoond in die kamer nie. Nie eens teelepels nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanelisiwe K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelisiwe K
Enkelreisiger

Value for money.

I'm over the moon with the service received here, I even loved how you kept the lights on during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy Nombulelo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy Nombulelo M
Saam met vriende

Very good.

Slept with one set of linen for 4 days. Not happy.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Good day Lucy,

Thank you for your feedback. Regarding the linen that wasn't changed during the 4 days, that is not right and we will take it up with the staff that was on duty. We apologise for the inconvenience it may have caused.

Best Regards

Aerotropolis Guest Lodge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Functional and safe.

Hair dryer needed in the room. More hot water and remote for gate needed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Good Day Charles
Thank you for your feedback.
Hairdryers and gate controls are available from reception. We don't keep it in the rooms anymore as some of the guests are stealing it.
We will investigate the hot water for the room you have stayed in as we haven't had issues with it before.
Thank you for bringing your concerns under our attention and thank you for staying with us.
Best Regards

Aerotropolis Guest Lodge
James B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging naby die lughawe.

Die stukkende stoel en lampskerm laat mens dink die plek gaan agteruit en word nie goed bestuur nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Goeiedag Truida-mart
Dankie vir die terugvoer.
Die stoel en lampskerm was beskadig deur gaste wat die aand voor julle by ons gebly het, dit is ook alreeds herstel.
Ons is trots op ons netjiese perseel en ons personeel wat dit so goed bestuur.
Groete

Aerotropolis Guest Lodge
Kobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a pleasant experience at all.

The guest lodge itself is very nice but management is a nightmare. We made arrangements that we would arrive at 21:00 because we landed at 20:30. No shuttle service had been offered by the guesthouse so we used an Uber. When we arrived at the address there was a closed gate and we had to drive all around the block coming in from another access gate, not being informed prior to the booking and costing us an additional fee on our Uber. When arriving at the guest lodge, the host was not even available and we had to wait for 30 minutes to get booked in. We were then informed that the electricity is down but on a generator which is understandable, we are dealing with loadshedding all over SA, but then the electricity went off until the next morning after 07:00 it came back for 20 minutes and went off again. We also had no hot water at all during our stay which was so inconvenient especially during winter time so we are very disappointed in our booking with this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Dear Kobus,

Thank you for your feedback.

We haven't received information from you regarding arrival times or that you will be arriving at O.R. Tambo Airport for us to collect you.

Our receptionist and driver are staying on the premises to be able to accommodate guests arriving late at night.

Unfortunately, our municipality failed us with electricity that specific weekend and we do apologize that you had to experience that. We were also frustrated with the situation and were fighting with them every hour of the day. As you'll know our municipalities are a losing battle and therefor we are slowly converting to renewable energy so we can avoid situations like this.

Our geysers are also working with electricity and unfortunately, that's why there was no hot water. We do understand the disappointment and we do apologize for it, but we also use all feedback and criticism to improve wherever we can to be able to serve our guests at our best.

Kind Regards

Aerotropolis Guest Lodge
Erich L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Kort aandag.

Met aankoms net voor 15:00 was die motorhek stukkend en eers na die vierde keer wat ek ontvangs laat weet het die hek gaan nie oop nie, het iemand uitgekom om die hek oop te maak. Daar was ook onsekerheid oor ons bespreking en die 1 kamer vir 3 persone het nog nie 'n derde stel handdoeke gehad nie. Die warm water na die eenheid was ook eers later aangeskakel. Die terrein en buitekant van die geboue kort aandag. Kamers was netjies, maar bedlampies en blindings het beter dae geken en blindings kort 'n afstof. DStv-sein is baie onstabiel. Daar was ook glad nie koffie nie en teesakkies lê sommer oop in bakkie. Met ons vertrek was die hek nog steeds nie herstel nie. Dit is duidelik dat die lodge eens op 'n tyd baie goeie standaard gehad het, maar volgens my het die eienaar al voor Covid belangstelling verloor en plek laat agteruitgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.

Ons was bewus van die buitemure veral in die parkeerterein wat herstelwerk benodig het. Ons kan met n positiewe gesindheid se laat dit afgehandel is en laat ons Lodge weer netjies vertoon van buite af.

Ons kan ongelukkig nie saam stem met die aantuiging laat ons Lodge al voor Covid afgeskeep is nie. Ons was en is nogsteeds 1 van die top lodges in die omgewing.

Ons is bewus van klein verbeterings wat gedoen moet word en ons werk hard daaraan om dit so spoedig as moontlik te herstel.

Ongelukkig het Covid ons n groot knou gegee. Ons is gelukkig om te se laat die bedryf weer stadig besig is om te herstel en dat ons positief is laat ons Lodge binne die volgende maand weer op n hoë standaard sal bedryf word.

Daar is 3 nuwe werknemers aangestel vanaf 1 April om te sorg laat alles vlot verloop en laat al ons gaste n goeie ervaring sal he.

Aerotropolis Guest Lodge
Smangele M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smangele M
Saam met vriende

Lovely.

We really enjoyed our stay, everything was good and the service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Saam met vriende

Een werker vir ontvangs, bestuurder. Geen uniform.

Onnet ontvangspersoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vans A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vans A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is baie netjies en mooi.

Ons was baie tevrede met die kamer, netheid ens., maar daar is etlike probleme wat ons ondervind het: Eerstens neem die GPS jou na 'n hek toe van die sekuriteitsarea, maar jy kan glad nie daar inkom nie en moet jy reg rondom die hele area ry en by die ingangshek van die sekuriteitsarea stuur hulle jou weer na 'n volgende ingang! Ons het gelukkig in die daglig daar aangekom anders sou ons dit nooit gekry het van Pretoria af nie. Ons was toe by 'n funksie en toe ons terugkom en 'n glas wyn in die kamer wou drink was daar geen glase nie! Nie eers vir water nie, en kon ons nie in die kombuis ingaan om glase te kry nie. Toe ons koffie/tee wou maak was daar nie 'n enkele teelepel om die teesakkie uit die beker te haal of om te roer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme S
Enkelreisiger

Would not stay there again.

Unprofessional receptionist. The remote for the gate didn't work. The neighbour played his drum set until midnight - could be heard very loudly in the room even with doors and windows closed. No air-con and the mounted fan could not reach the plugs and no extension cord to plug it into.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S
Saam met vriende

Very pleasant stay, will recommend to friends. Close to airport, which was very convenient.

Very pleasant stay. Close to airport. Very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie P
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Verkeerde kamers gekry. Het enkelbed-kamers bespreek, maar dubbbelkamer gekry. Eers handdoeke gekry 16:00. TV nie gewerk nie, moes eers reggemaak word. Bietjie teleurgesteld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste gastehuis nog.

Die gastehuis is nie foto's werd op julle blad nie, ook nie die geld nie, swak is nie die woord nie, geen ontvangs. Ons staan halfuur en langer by hek, sal vir niemand aanbeveel nie, my geld gemors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egbert S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert S
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en goed geleë.

Fasiliteite was mooi skoon, personeel was baie vriendelik. Baie naby O.R. Tambo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonjia J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonjia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die vervoerdiens was betyds. Die ontbyt smaaklik en keurig. Pragtige agtergrondmusiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Besigheidsreis

Netjies en goed geleë.

Die gastehuis is netjies en goed geleë. My gevoel is dat die ontbyt en die organisering rondom dit bietjie moet verbeter. Die water in die stort was baie swak, maar verder was dit oor die algemeen goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneli D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli D
Besigheidsreis

Pleasant surprise.

I was pleasantly surprised with the comfortable room and friendly service! I also got a discount. Their burgers are yummy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aerotropolis Guest Lodge se terugvoer

Good Day Hanneli,

Thank you for staying with us and for the kind feedback. It was a pleasure hosting you.

Best Regards

Aerotropolis Guest Lodge
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b4c6be822eb3f2bf43bec18b2b3e31549d35b0496237f7e1da69530f732000ab4430f1c2349a5cf7418886a2b16c8e1187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R899 nouVanaf R764 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 30 Eland Road Nimrod Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.089833333333 28.2435