Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 Junie 2024. Bespreekbaar tot 29 Apr 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue is in die pragtige Oos-Vrystaat en word deur die pragtige Witteberge, Rooiberge en Malutiberge omring. Dit is 'n sandsteen-bergwegbreek wat iets opwindend en anders bied. Die gasteplaas is net 5 km van Fouriesburg, 35 km van Clarens en 10 km van die Caledon-grenspos na Lesotho af.

Verblyf word in 4 selfsorg-chalets gebied en daar is slaapplek vir tot 22 gaste. Die selfsorg-chalets het elk 2 of 3 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en gehaltelinne, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis, ruim stoep en 'n ingeboude braai en vuurmaakplek. Die kombuise is met 'n stoof, oond, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus.

Affi Lande het dan ook 'n trou-venue en die uniekheid van die Belofteberg Bergkerk op die sandsteenrotse is die hoof-trekpleister. Hulle het ook 'n sprokieswoud wat vir seremonies en spyseniering ingerig is. Die venue maak vir klein, intieme troues van tot 80 gaste voorsiening.

Die voetslaanroetes op die perseel is 5 km, 10 km en 21 km lank. Die pragtige landskappe en bergreekse sal jou in vervoering hê. Voetslaan of ry na die watertonnels vir 'n herinneringswaardige ervaring of geniet 'n bergpiekniek in die somermaande.

Die Rebellie-gedenkteken is ook op die perseel en is 'n gegraveerde marmersteen waar 2 rebelle in 1914 tereggestel is. Jy kan tot by die grot klim waar hulle weggekruip het. Voëlkyk is ook 'n gewilde aktiwiteit en daar is 'n lys van meer as 150 spesies wat besigtig kan word. Daar is 'n sekretarisvoëlpaartjies wat op die perseel broei.

Ander aktiwiteite sluit 'n canopy-toer, 4x4, hengel, 'n dinosourus-roete, en 'n besoek aan 'n sprokieskasteel in. Die AfriSki Oord is slegs 80 km van ons af en ideaal vir 'n besoek waar jy 'n dag in die sneeu kan spandeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Jaar gelys 10

Ligging

  • Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79306863bb506ffc193fc530a2fb71d2bf37f00157cba50fb781d521d91c26ea30d65cc74e8f10129c210aa27a15ce51ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Affi Lande Guest Farm R26 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.594488794519 28.203856945038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem