Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affinity Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Granville-weg 13, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Affinity Cottages is in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n klein familie met vakansie.

Die ligging is ideaal naby verskeie hospitale, Greenacres-winkelsentrum en Mercantile. Dit is ideaal vir besoekers wat kom deelneem aan sportgeleenthede. Die Newton Park Swembad en die Nelson Mandela Stadion is elk sowat 2 km weg. Die strandfront is slegs 7-10 minute se ry vanaf die verblyf.

Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die leefarea het 'n dagbed wat in twee addisionele beddens omskep kan word vir 1 of 2 gaste. 'n Addisionele matras kan voorsien word vir kinders onder 12 jaar. Ander geriewe sluit 'n TV en gratis WiFi in. Elke eenheid se kombuis is met 'n mikrogolf, lugbraaier, tweeplaatgasstoof en 'n wasmasjien toegerus.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die verblyf het afstandbeheerde toegang deur elektriese hekke en daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Affinity Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Granville-weg 13, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Affinity Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Granville-weg 13, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe81fad1c5f1e1d6578903be7c56a76bf6434ec4796df2cef29b84d076cec96c57099f7317004a504a5e8cf4f174b430c58a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 13 Granville Road Perridgevale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9450518 25.5801506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem