Pretoria-Oos Akkommodasie by Affodil Selfsorg Gastekamer | LekkeSlaap
+14
+14

Affodil Selfsorg Gastekamer

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R595 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisisstraat 19 , Brummeria, Pretoria , 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Affodil Selfsorg Gastekamer is in die Jakarandastad, Pretoria, geleë. Verblyf word gebied in 'n afgesonderde selfsorg-eenheid.

Die topgehalte koningingrootte-bed is 'n heerlike lafenis in die afsonderlike ruim slaapkamer en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eksklusiewe kombuis is toegerus met 'n yskas, induksie-stoofplaat, konveksie-mikrogolfoond en 'n koffiemasjien met Illy-kapsules. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel langs die rusbank en 'n TV wat met die internet gekoppel is en toegang bied tot Showmax en DStv Catchup. Die eenheid het sy eie toesluit-parkeerplek wat direkte toegang tot die woonstel bied.

Daar is 'n rusbank wat as 'n slaapplek vir jong kinders kan dien, of 'n opblaasmatras kan ingespan word. Indien 2 gaste die eenheid bespreek kan kinders jonger as 12 jaar verniet bly.

Die buurt is heerlik stil en baie sentraal tot die twee hoofsnelweë, winkelsentrums, WNNR (CSIR), DST, NRF, Aurecon en die Lewende Woord Kerk. Die eenheid is ook slegs 10 km vanaf Wilgers Hospitaal.

Kom geniet 'n wegbreek saam met ons in die beste buurt in Pretoria.

Slaapplek

’n Bespreking by Affodil Selfsorg Gastekamer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Affodil Selfsorg Gastekamer
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kuisisstraat 19 , Brummeria, Pretoria , 0184, Gauteng
  • Gaste dink Affodil Selfsorg Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisisstraat 19 , Brummeria, Pretoria , 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmQyMDBiLTMwYjktNDQ2My05MzA4LTM0YTk2MWE0OTE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 19 Kuisis Street Brummeria 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.746259479494 28.285714504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za