Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Afpak Gastehuis | LekkeSlaap
+31

Afpak Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouhoutstraat 43 , Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afpak is in Onverwacht, Lephalale geleë. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers, en is naby hoofweë na Botswana, winkelsentrums en verskeie restaurante.

Daar is 10 kamers en elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gemeenskaplike oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is.

Die gastehuis is net 14 km vanaf Medupi, 3 km vanaf Lephalale Mall en 2 km vanaf Mogol Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ouhoutstraat 43 , Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouhoutstraat 43 , Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUUXg2vv1UKvrTK6tpj6fR9IePaVyjx7Aobf5E2eZNVxewIYe5D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 43 Ouhout Street Onverwacht 0557 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -23.69654123329 27.679954689133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za