Afpak Plekkie by Nautica 508

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Afpak Plekkie by Nautica 508 is 'n moderne selfsorgwoonstel in De Bakke naby Mosselbaai. Die kompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see.

Dié eenheid is smaakvol ingerig en is op die vyfde verdieping. Dit het lugversorging en slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Daar is 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond eetgerei, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die eetkamer het sitplek vir 3 mense, en die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Die patio kyk uit op die dorp en die see in die verte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad sowel as onderdakparkeerplek vir een voertuig beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Afpak Plekkie by Nautica 508 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Oond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afpak Plekkie By Nautica 508 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 200 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za