LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afri-Khaya | LekkeSlaap
+13

Afri-Khaya

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sultana Crecsent, , Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Afri-Khaya is 'n selfsorg-eenheid in 'n gesogte en stil area in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Afri-Khaya bied 'n privaat tuin en groot swembad, asook 'n eie ingang voor en agter. Dié ruim eenslaapkamer-eenheid het lugversorging, 'n volledige badkamer met stort, en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook 'n wasgoeddiens en 'n pendeldiens en dagtoere op versoek beskikbaar. Die eenheid het ook 'n DVD-speler, rekenaar met internet, DStv, bababed, handdoeke en 'n kluisie.

Slaapplek

’n Bespreking by Afri-Khaya sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Afri-Khaya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 6 Sultana Crecsent, , Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afri-Khaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sultana Crecsent, , Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiH7OH7P3a3sZhO5Be8z6RG7Q834dbbyuWZ7KPqHEEWMgfUvAk3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 6 Sultana Crecsent Sonstraal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-19:00 10:00 -33.8414952626 18.661640500317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!