Fouriesburg Akkommodasie by Afri Sleep Guesthouse | LekkeSlaap
+15
+15

Afri Sleep Guesthouse

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monumentstraat 2, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Afri Sleep Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n dutjieslaan in Fouriesburg.

Daar is 6 kamers en elke kamer is anders en uniek. Kamer 1 het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer en kombuisie, dus is dit geskik vir 'n klein gesin. Kamer 2 en 3 het elk enkelbeddens en 'n badkamer oorkant die gang. Kamer 4 beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en badkamer oorkant die gang. Kamer 5 het 2 enkelbeddens en kamer 6 het 'n dubbelbed. Die 2 kamers deel 'n klein leefarea en badkamer.

Daar is 'n groot, volledig toegeruste kombuis met 'n koolstoof en 'n binnebraai-area met 'n tafel en stoele. Langsaan die braai-area is daar 'n kroeg. Daar is ook 'n aparte leefarea wat lei na 'n lieflike tuin met manjifieke uitsigte oor die berge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Afri Sleep Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Monumentstraat 2, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Afri Sleep Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monumentstraat 2, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyODk4ODVhLTFkNjQtNDM2ZS1iNmY2LWIyYjgyOTEwZThiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 2 Monument Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.62175 28.216527777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za