Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Alexander's Loft

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Afribode's Alexander's Loft
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Enkelreisiger

Bevredigend vir my doel gewees (naby die wegspring van die CTCT).

Alles wat jy nodig het. Skoon en gerieflik. Jy hoor nie die geraas van buite nie. 'n Paar negatiewes is, dis moeilik om die parkeerplek se ingang te kry. Parkeerruimte is uiters knap. Ouer mense gaan nie regkom met die nou spiraaltrap na die bed toe nie. Nie 'n veilige deel van die stad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Rustig en goeie uitsig.

Die kamers was netjies en skoon. Goeie sekuriteit as gevolg van die area (Kaapstad Middestad) nie te waffers is nie. Geriewe is baie naby aan die gebou en ‘n Uber is nooit meer as 3 minute weg nie. Mens kan die Kaapse middestad goed waardeer tydens mens se verblyf hier. Sou dit aanbeveel vir iemand wat sentraal wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes P
Besigheidsreis

In die geheel dink ek die besprekingsdiens is hoogs aanbeveelbaar.

My kommentaar is jeens die woonstel self. Ek het in Quiver Tree gebly. Die pluspunte is dat die woonstel baie privaat is en dat dit baie ruim voel. Dit is jammer dat die venster klein is - dit laat die woonstel besonder donker voel. Ek het 'n lugversorger gemis. Hoewel die bespreking en kliëntediens besonder goed was, sou ek nie sommer weer daar wil bly nie. Die donker gevoel in 'n mooi plek soos Kaapstad was net 'n bietjie te neerdrukkend. Daar was ook 'n vreemde reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duke S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable

Enjoyed every minute of our stay, and will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat.

Was ideal for our requirements. Area very safe despite being in the middle of town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 904, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZmUyNjc0LWYxOGItNDY2ZC1hMWIzLWM1M2E2YzM2NGVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Darling Street Mutual Heights, 904 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923865544164 18.421669006348