Kaapstad Akkommodasie by Africa Cape Villa | LekkeSlaap
+29

Africa Cape Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Upper Kloofstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 438 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Africa Cape Villa bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat net langs die middestad teen die hange van Tafelberg. Die villa bied veilige parkeerplek op die perseel, 'n omheinde tuin, stoep en 'n braai-area.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3,5 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Al die kamers is op die boonste verdieping en het elk 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, en 'n lessenaar. Egte 100% Egiptiese-linne beddegoed en wit handdoeke word voorsien. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die wasgoed-area het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 12. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Africa Cape Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Upper Kloofstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R4 438
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 438
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Upper Kloofstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7852ef5f3eccb3234c6f7ab186193f26913c98e5e6333f4de89ee14d90c43821273a887fc0aa0f0de8c1ba2c3086710b1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 438  per nag (plek vir 6) Upper Kloof Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.93807076318 18.40290145215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za