Aston Manor Akkommodasie by Africa Ekhaya | LekkeSlaap
+26
+26

Africa Ekhaya

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lechwe-straat 22 , Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by Africa Ekhaya! Jou huis weg van die huis af. Die eienaars, Andre en Ina, verwelkom alle gaste in persoon by hulle knus B&B in Kemptonpark.

Die kamers is verwelkomend en gemeubileer met alles wat jy sal benodig vir 'n gerieflike kuier. Daar is heerlike vars beskuit, asook koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n en suite-stort, platskerm-TV met satelliet-kanale, yskassie en WiFi.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en 'n heerlike tuisgemaakte aandete kan op versoek gemaak word. Beide ontbyt en aandete word bedien in die eetkamer waar daar ook 'n knus sitkamer is.

Daar is 'n verfrissende swembad, 'n stoep waar gaste kan ontspan en in die son bak, en daar is 'n gemeenskaplike braai. Africa Ekhaya is in 'n omheinde gebied met baie parkeerplek geleë.

Africa Ekhaya is naby restaurante, O R Tambo Internasionale Lughawe, Kemptonpark en Modderfontein-gholfbaan, East Rand Mall, Emperors Kasino en Hotel asook die Rhodesfield Gautrainstasie geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Africa Ekhaya
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lechwe-straat 22 , Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Africa Ekhaya het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lechwe-straat 22 , Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0N2M2OGQ2LTU5NDQtNDRjMy1hNmY2LTUxMWUyODU4OTgxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 22 Lechwe Street Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09361 28.24502
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za