Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 29 Apr 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 R627 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel is 'n elegante, veilige en bekostigbare klein hotel wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. 'n Pendeldiens na die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar en maak dié hotel ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Daar is ook 'n rugsteunkragstelsel.

Ons is sentraal geleë met maklike toegang tot Gauteng se hoofweë, sentrale doendinge en hoof sakesentrums. Dit is in 'n toegangsbeheerde area geleë wat verseker dat jy rustig kan slaap. Africa Paradise bied 'n veilige tuiste waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Jy kan in die tuin ontspan langs die sprankelende swembad. Geniet die stil, voorstedelike area wat spog met natuurgeluide. Die personeel is baie gasvry en wil graag vir jou 'n onvergeetlike ervaring bied teen sakpaspryse.

Die gaste lodge is so ontwerp om aan al die benodigdhede en verwagtinge van alle reisigers te voldoen, sodat hulle keer op keer terugkeer. Die beeldskone en stylvolle akkommodasie is in 12 kamers en 'n suite verdeel. Daar is enkel-, dubbel-, 2-enkelbed-, tripel-, 4-enkelbed-, groep- en gesinskamers. Al die kamers is gesofistikeerd en luuks met DStv, lugversorging, verwarmer, 'n luukse bad en koffie- en teemaakgeriewe. Sekere van die kamers het 'n yskas, mikrogolf en toegang tot Netflix.

Die lodge se restaurant bied vars, voedsame plaaslike en internasionale maaltye. Daar is iets vir almal. Ontbyt, middagete en aandete kan by die restaurant bestel word teen 'n addisionele koste. Daar is heerlike, daaglikse opsies vir gaste wat tydgedrewe is. Probeer een van die verskeidenheid wyn, bier, sterker drankies en mengeldrankies by die kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Grieks
  • Pools
  • Portugees
  • Russies
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 10

Ligging

  • Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
  • Gaste dink Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA176b03981ceba9d699541c9cba6be633e079214fa1308842f26e1baaa577f0ed06f026ae134b57e8663ab99398263e570eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 9 Stymie Road Westdene 2501 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.188685 28.295601
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem