LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Africa River Lodge | LekkeSlaap
+9

Africa River Lodge

Lodge
Family Rooms
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Bestaan uit 8 uniek-gemeubileerde en-suite slaapkamers. Ons ruim kamers is versier met familie erfstuke of versamelstukke wat met die hand uigesoek is. Dit gee jou 'n gevoel van 'n "tuiste weg van die huis", dit verbaas ons dus nie dat gaste keer op keer terugkeer nie.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

72 uur voor verblyfdatum: 100% van besprekingsfooi is terugbetaalbaar.

Alle besprekings word vooraf betaal - ter bevestiging

Kansellasies moet skriftelik en 72 uur voor verblyfdatum gedoen word

Double Rooms
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Bestaan uit 8 uniek-gemeubileerde en-suite slaapkamers. Ons ruim kamers is versier met familie erfstuke of versamelstukke wat met die hand uigesoek is. Dit gee jou 'n gevoel van 'n "tuiste weg van die huis", dit verbaas ons dus nie dat gaste keer op keer terugkeer nie. Alle kamers het deure wat lei na die tuin in privaat binnehowe, gaste se privaatheid word dus verseker, en hulle kan rustig ontspan na 'n harde dag se reis of sake-afspake.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

72 uur voor verblyfdatum: 100% van besprekingsfooi is terugbetaalbaar.

Alle besprekings word vooraf betaal - ter bevestiging

Kansellasies moet skriftelik en 72 uur voor verblyfdatum gedoen word

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Burger Ave, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZWJiNmMzLWEwM2UtNDNiNy05OTg2LTJjNzU5NjAwYTc4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 9 Burger Ave Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.455260015315 21.257568597794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!