Naboomspruit Akkommodasie by Africa's Eden | LekkeSlaap
+68

Africa's Eden

28 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 126, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Africa's Eden is gerieflik geleë in die middel van Mookgophong, loopafstand vanaf die middedorp, skole, kerke en munisipaliteit.

Die lowergroen tuin met swembad stel jou in staat om heeltemal te ontspan in die versengende hitte van die bosveld.

Stoepe reg rondom die huis lei jou na die privaat ingang van jou keurig gemeubileerde kamer met lugversorging, elk met 'n eiesoortige tema, 'n en suite-badkamer, DStv, WiFi, koffiestasie, en so meer.

Daar is ook 2 afsonderlike kuierplekkies in die tuin, elk met braaigeriewe waar gesinne afsonderlik kan braai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Africa's Eden
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 7de Straat 126, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Africa's Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 126, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0GwW7QsqudtNHSVIUU2bZeUMZyRdk6lg3BTAWQ4BRwJRWpfHJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 126 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.508328 28.717096
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za