Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Stanford Hills

Tentekamp
Warmbadtent
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamp het 5 lieflike tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke gestruktureerde tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met 'n gemaklike stiarea en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, braaigeriewe, sowel as 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Mandjies met bestanddele vir 'n selfsorg-ontbyt of -braai is te koop op die perseel.
- Braaihout, snoephappies, koeldranke, blits, vuuraanstekers en vuurhoutjies is te koop op die perseel.
- Indien gaste reeds ingeklok het en voortydig vertrek of die verblyf kortknip sal 'n kansellasiefooi van 100% van die volledige besprekingswaarde gehef word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe89ba5127915600d2ab617817e6367ff5498be1f6d1501a9b335e6908e483957aa6b861e42360d36b98aee53fd62c8261c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 AfriCamps at Stanford Hills Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.4159574 19.4716969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem