LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AfriCamps at White Elephant Safaris | LekkeSlaap
+53

AfriCamps at White Elephant Safaris

11 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir AfriCamps at White Elephant Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adeline P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adeline P
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Jammer mens kan nie self ‘n wildsrit doen nie. Sou graag meer inligting t.o.v aktiwiteite vanaf ontvangsdame wou ontvang.

Roni M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roni M
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay, stunning staff and all round was just incredible!

Thank you for the lovely holiday, it was magical!

Chantelle D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Dit was baie lekker. Ons en die kinders het elke oomblik geniet. Sal beslis weer draai!

Renier V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tenthuise is mooi en luuks met alle benodigdhede, die plaas is pragtig en rustig.

Ons het 'n winderige naweek gekies, maar nog steeds ons tyd vreeslik baie geniet! Sal definitief weer besoek!

Cassandra N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional stay! Absolutely beautiful scenery and catered to much needed alone time.

The place is perfectly located and the units evenly spaced out so no interruptions from neighbours. The staff always ready and willing to assist and the views are absolutely magnificent. Would like to suggest you get one big mirror per unit but otherwise the units are perfect. The shower water was a bit of a hassle though but once you get it right it worked pretty okay. We also had animals roaming around our unit which was a pleasant sight.

Minne F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie mooi en netjiese plek

Baie mooi skoon en netjies Ongelooflike uitsig Personeel is baie vriendelik en behulpsaam

Marina N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Gesin met tieners

Heerlik gebly by Africamps at White Elephant Safaris.

Verblyf is baie skoon en netjies.

Miemie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie. Baie goeie waarde vir geld. Die aktiwiteite was ongelooflik. En die gidse het soveel kennis gehad oor die diere en area.

Pragtige ligging! Ons sal definitief terug wees en sien uit om die ander AfriCamps te besoek.

Craig R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome perfect, loved the bar fridge by the outside braai.

Beware of the monkeys as we were informed yet they still managed to get in, our own fault.

Johan M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, net nie 'n plek vir klein kinders nie.

Daar is niks vir kinders om te doen nie, net 'n groot swembad.

Liesel M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M
Gesin met tieners

Just excellent.

Great value for money and Lorraine went the extra mile for us.

Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eea97ae7c2e5b192396292d6f36d8dafbedaee5ce18c4047293880fe4a237d7c987d4c988ab8de6bc8e999227abf8d5ab83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 340  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.3902321 31.9103175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!