LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AfriCamps at White Elephant Safaris | LekkeSlaap
+53

AfriCamps at White Elephant Safaris

13 resensies
Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Warmbadtent
Selfsorg
Huisreëls

Opsionele selfsorg-ontbyt en -braaimandjies is beskikbaar en moet voor die tyd bestel word.

Let asb. op dat daar 'n toegangsfooi van R25 per voertuig gehef word ('n R50-toegangsfooi word vir gaste wat laat arriveer gehef).

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 16 jaar betaal R175.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

In die geval van 'n kansellasie sal die gaste nie 'n terugbetaling ontvang nie, maar slegs die opsies om die bespreking uit te stel.

Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eea97ae7c2e5b192396292d6f36d8dafbedaee5ce18c4047293880fe4a237d7c987d4c988ab8de6bc8e999227abf8d5ab83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 340  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.3902321 31.9103175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!