Walmer Akkommodasie by African Aquila Self-Catering | LekkeSlaap
+31

African Aquila Self-Catering

21 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Volgens wet word rook nie binnenshuis toegelaat nie. 'n Skoonmaakfooi van R350 word gehef indien dié reël geïgnoreer word. Slegs gaste wat ingeklok het, sal toegelaat word om oor te slaap. 'n Boete van R450 per gas wat nie bespreek het nie, sal gehef word vir elke nag wat hulle oorbly. Alle voertuie en persoonlike eiendom is op gaste se eie risiko. Geen verantwoordelik sal aanvaar word vir enige verlies of skade of wat ook al met voertuie, eiendom en gaste gebeur nie. Moet asseblief nie enige waardevolle items laat rondlê nie (Sien vrywaring). Die ontvangs is geleë te Villiers-weg 211, Walmer. Inkloktye is enige tyd tussen 14:00 en 22:00, tensy reëlings vooraf met die bestuur (nie ontvangspersoneel nie) getref is. Enige gaste wat laat inklok sal 'n minimumfooi van R25 per uur moet betaal aangesien 'n personeellid vir na-ure betaal moet word terwyl hy/sy vir jou wag. Uitklokprosedure: Ons uitkloktyd is streng voor of teen 10:00.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 211, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMzMyMzY5LWE5ODMtNGJlNy1hZDA3LTIwMDI1MWU1MWJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 211 Villiers Road Walmer 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.98266 25.58599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za