African Bush Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Bush Backpackers bied gastekamers en is in Marlothpark. Die rugsakreisigerslosies is die ideale basis vanwaar die bewarea en die Krugerwildtuin verken kan word.

African Bush Backpackers bied verskeie slaapsale. Die kamers het 1 dubbelbed, 3 enkelbeddens, of volwasse stapelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, USB-koppelpunte en muskietskerms.

Gaste deel 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Daar is ook 'n plonspoel, 'n buite-sitarea, 'n boma- en braaigeriewe, en gratis parkeerplek.

Marloth Park Wildlife Conservancy is aan die suidelike grens van die Kruger Nasionale Park. Gaste kan ry, stap of fietsry op die oewer van die Krokodilrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Bush Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false