African Crags Eco-Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Crags Eco-Lodge is in The Crags in die Plettenbergbaai-omgewing geleë wat veral gewild is onder natuur- en diereliefhebbers. Dié lodge bied moderne gerief en uitstekende geriewe in 'n omgewing met besonderse natuurskoon en 'n ryk geskiedenis.

African Crags Eco-Lodge het 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste.

African Crags 1 'n luukse dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. 'n Bababed kan ook op aanvraag voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 'n balkon met berg- en see-uitsigte. Slaapplek is vir 2 volwassenes en 2 kindertjies beskikbaar.

African Crags 2 is 'n luukse eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed op die mezzanine en 2 enkelbeddens. Let wel: Daar is 'n steil trapleer wat na die mezzanine lei. Die badkamer het 'n instapstort en 'n bad. Die balkon bied berg- en see-uitsigte.

African Crags-kothuis is 'n luukse ateljee-eenheid met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie, 'n leefarea, en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Crags Eco-Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R649 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false