African Dawn Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
African Dawn Guest House is 'n B&B met 'n gesellige atmosfeer wat deur 'n pragtige tuin omring is en sentraal in Fouriesburg in die Oos-Vrystaat geleë is. Die ou sandsteenhuis laat jou terugdink aan 'n vroeër era met sy kenmerke van Fouriesburg, pragtige Oregonvloere en kombuis wat jou laat voel asof jy op 'n plaas is. African Dawn Guest House bied 'n rustige ondervinding met sy Suid-Afrikaanse gasvryheid en bekoring.
Die slaapkamers is lig en versier in 'n elegante styl. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en sekere TV-kanale, asook 'n mikrogolfoond en 'n yskas benut. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Villiers-straat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink African Dawn Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom